Botsingsteorie Flashcards
1
Q
Verhoog Temperatuur (Botsingsteorie)
A
- Meer energie word aan deeltjies oorgedra = gemiddelde kinetiese energie van deeltjies verhoog.
- Meer botsings per tydseenheid vind plaas.
• Die verhouding van die aantal deeltjies waarvan die kinetiese energie die
aktiveringsenergie, oorskry, neem toe.
- Meer effektiewe botsings per tydseenheid vind plaas.
- Reaksie vind vinniger plaas.
2
Q
Verhoog die Druk van Gas / Konsentrasie van Oplossing (Botsingsteorie)
A
- Die aantal deeltjies per volume neem toe.
- Meer botsings per tydseenheid vind plaas.
• Die verhouding van die aantal deeltjies waarvan die kinetiese energie die
aktiveringsenergie, oorskry, neem toe.
- Meer effektiewe botsings per tydseenheid vind plaas.
- Reaksie vind vinniger plaas.
3
Q
Byvoeging van Katalisator (Botsingsteorie)
A
- Die aktiveringsenergie van die reaksie verlaag
- Meer botsings per tydseenheid vind plaas.
• Die verhouding van die aantal deeltjies waarvan die kinetiese energie die
aktiveringsenergie, oorskry, neem toe.
- Meer effektiewe botsings per tydseenheid vind plaas.
- Reaksie vind vinniger plaas.
4
Q
Vergroot die Reaksieoppervlakte (Botsingsteorie)
A
- Meer deeltjies word gelyktydig aan die reaksie blootgestel.