Elektrochemie Flashcards

1
Q

Redoksreaksie

A

‘n Reaksie wat die oordrag van elektrone behels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Oksidasie

A

Die verlies van elektrone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Reduksie

A

Die wins van elektrone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Oksideermiddel

A

‘n Stof wat elektrone ontvang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Reduseermiddel

A

‘n Stof wat elektrone weggee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Anode

A

Die elektrode waar oksidasie plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Katode

A

Die elektrode waar reduksie plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Elektroliet

A

‘n Middel wat elektrisiteit kan gelei deur vry ione te vorm wanneer dit in oplossing gesmelt of opgelos word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly