Chemiese Bindings Flashcards
1
Q
Intramolekulêre Binding
A
‘n Binding wat tussen
atome binne molekules voorkom.
2
Q
Kovalente Binding
A
‘n Deling van ten minste een
paar elektrone deur twee niemetaal atome.
3
Q
Nie-Polêr Kovalent
A
‘n Gelykop deling van elektrone.
4
Q
Polêr Kovalent
A
Ongelyke deling van elektrone wat lei tot die vorming van ‘n dipool.
5
Q
Elektronegatiwiteit
A
‘n Mate van die neiging van ‘n atoom om ‘n bindingspaar elektrone aan te trek.
6
Q
Ioniese Binding
A
‘n Oordrag van elektrone en
gevolglike elektrostatiese aantrekking.
7
Q
Metaalbinding
A
Tussen ‘n positiewe kern en ‘n see van gedelokaliseerde elektrone.
8
Q
Intermolekulêre Krag
A
‘n Aantrekkingskrag tussen
molekules, ione of tussen atome van edelgasse.