Energieverandering en Tempo van Reaksies Flashcards

1
Q

Reaksiewarmte

A

Die netto verandering in die potensiele energie van die sisteem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Eksotermiese Reaksies

A

Reaksies wat potensiele energie verander in termiese energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Endotermiese Reaksies

A

Reaksies wat termiese energie verander in chemiese potensiele energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aktiveringsenergie

A

Die minimun energie benodig om n chemiese reaksie te begin.
OF
Die energie benodig om die geaktiveerde kompleks te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Geaktiveerde Kompleks

A

n Hoe-energie, onstabiele, tydelike oorgangstoestand tussen die reaktante en die produkte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Reaksietempo

A

Die verandering in konsentrasie per eenheid tyd van n reaktant of produk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Katalisator

A

n Stof wat die tempo van die reaksie verhoog, maar onverander bly aan die einde van die reaksie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly