Hoofstuk 6 - Vrygestelde Inkomste Flashcards

1
Q

Opbrengs uit versekeringspolisse

A

Onderskei tussen:
- ‘n polis wat ‘n bedrag aan die belastingpligtige betaal met die dood, ongeskiktheid of ernsitge siekte van ‘n werknemer van die belastingpligtige ( tot voordeel van werkgewer, bv. Sleutel persoon polis)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Opbrengs uit versekeringspolisse

A
  • ‘n polis wat direk of indirek ‘n bedrag betaal aan die werknemer of s begunsitgde met die dood, ongeskiktheid of ernstige siekte van daardie persoon. (Tot voordeel van die werknemer)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Opbrengs ontvang uit polisse tot voordeel van werknemer

A

Die opbrengs word by die werkgewer se bruto inkomste ingesluit (par(m) van bruto inkomste);
Indien die premies wat betaal is, nie aftrekbaar is nie, word die opbrengs vrygestel in die werkgewer se hande (a10(1)(gH));
Indien die premies betaal wel aftrekbaar is, is die opbrengs belasbaar in die hande van die werkgewer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Opbrengs ontvang uit polisse tot voordeel van werkgewer

A

Die opbrengs van ‘n versekeringspolis wat verband hou met die dood, ongeskiktheid, ernstige siekte OF WERKLOOSHEID van ENIGE PERSOON wat ingevolge die polis verseker is, insluitend ‘n werknemer van die polishouer (werkgewer), is vrygestel (a10(1)(gI))

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Opbrengs uit polisse tot voordeel van werknemer

A

Die opbrengs word by die werknemer se bruto inkomste ingesluit (par(d)(ii) van bruto inkomste);
Maar is dan vrygestel (a10(1)(gG))

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Polisse waar ‘n persoon anders as ‘n werkgewer die polishouer is

A

Die opbrengs van ‘n versekeringspolis wat verband hou met die dood, ongeskiktheid, ernstige siekte of WERKLOOSHEID van ENIGE PERSOON wat ingevolge die polis verseker is, is vrygestel (a10(1)(gI))

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vrystelling van verplasingsvoordele (a10(1)(nB))

Behalwe uitgawes/kostes benoem in wet, laat die SAID die volgende onkostes ook toe

A
Nuwe skooluniforms;
Vervanging van gordyne;
Verbandregistrasiekoste en regskoste;
Oordragkoste;
Motorvoertuigregistrasiefooie;
Telefoon-, water- en elektrisiteitaansluiting
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Vrystelling van verplasingsvoordele (a10(1)(nB))

Behalwe uitgawes/kostes benoem in wet, laat die SAID die volgende onkostes ook toe

A

Onkostes t.o.v. Kansellasie van ‘n verband; en
Agentskapkommissie op die verkoop van die werknemer se vorige woonhuis.
‘n Verlies war deur die werknemer op die verkoop van vorige woonhuis gely word en die argiteksfooie vir die ontwerp of verandering van nuwe wooning, kwalifiseer nie vir hierdie vrystelling nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Uitkerings deur kollektiewe beleggingskemas (aa 10(1)(iB) en 25BA)

In die geval van plaaslike en buitelandse rente: Indien binne 12 maande vanaf datum van toevalling uitgekeer word

A

Geag die houer direk toe te val;
Indien die houer ‘n inwoner en ‘n natuurlike persoon is word die bedrae by bruto inkomste ingesluit, en kan dan deur a10(1)(i) vrygestel word;
Indien nie-inwoner, word slegs plaaslike rente by bruto inkomste ingesluit, en kan itv a10(1)(h) of a10(1)(i) vrygestel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Uitkerings deur kollektiewe beleggingskemas (aa 10(1)(iB) en 25BA)

Plaaslike dividende: Indien binne 12 maande vanaf datum van toevalling uitgekeer word

A

Geag houer toe te val;

Die bedrag word by bruto inkomste ingesluit en kan vir die a 10(1)(k)(i)-vrystelling kwalifiseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Uitkerings deur kollektiewe beleggingskemas (aa 10(1)(iB) en 25BA)

Buitelandse dividende: Indien binne 12 maande vanaf datum van toevalling uitgekeer word

A

Geag houer direk toe te val;

Die bedrag word by bruto inkomste ingesluit en kan vir ‘n vrystelling ingevolge a 10B kwalifiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Uitkerings deur kollektiewe beleggingskemas (aa 10(1)(iB) en 25BA)

Indien nie binne 12 maande na toevalling uitgekeer word nie:

A

Die bedrae geag die portefeulje toe te val;
D.W.S. Ingesluit in die portefeulje se bruto inkomste ingesluit;
Indien bedrae na 12 maande aan die houer uitgekeer word, word die bedrag in die houer se hande vrygestel volgens a10(1)(iB)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly