Hoofstuk 5 - Verblyf En Bron Flashcards

1
Q

Lever Brothers-saak

A

Bepaal dat die woord “bron” = “die oorspronklike oorsaak”, en behels 2 vrae:
- wat is die oorspronklike oorsaak van die inkomste?

  • waar het die oorspronklike oorsaak plaasgevind?
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

1) Toedeling

A

‘n Bron van inkomste kan afkomstig wees in Suid-Afrika en in een of meer lande;
Daar word gekyk na die dominante/hoofbron om te bepaal waar die inkomste afkomstig is, dus die bron van inkomste sal in die land wees waar die hoofaktiwiteit plaasgevind het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

2) Kontraktuele en gekoopte jaargelde (annuiteite)

A

Kontraktuele jaargeld is waar een persoon instem om aan ‘n ander persoon ‘n jaargeld te betaal.
Dit sal van ‘n bron in die Republiek afkomstig wees, indien die kontrak binne die Republiek gesluit was.
Dus is die kontrak die oorspronklike oorsaak van die jaargeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

2) Kontraktuele en gekoopte jaargelde (annuiteite)

A

Gekoopte jaargeld, bv. Jaargeld aangekoop by ‘n versekeringsmaatskappy.
SAID ag die plek waar die maatskappy onderneem het om die jaargeld te betaal, as die bron van die jaargeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

3) Direkteursvergoeding

A

Direkteur word geag om sy dienste as direkteur te voltooi by die hoofkantoor van die maatskappy (waar die direksie normaalweg besigheid bedryf).
Dus sal die fooie afkomstig van ‘n bron binne die Republiek indien die hoofkantoor in die Republiek is, ONGEAG waar die direkteur woon of waar hy sy dienste lewer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

3) Direkteursvergoeding

A

‘n Direkteur wat nie ‘n nie-inwoner is, se fooie sal gevolglik afkomstig van ‘n bron binne die Republiek wees indien die direkteure in die Republiek vergader.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

3) Direkteursvergoeding

A

Indien die direkteur vergoeding ontvang i.v.m. Dienste gelewer in ‘n ander hoedanigheid as die van ‘n direkteur, (daaglikse sake van maatskappy bestuur/voltyds aangestel om te help met die aankoops- of verkoopsaktiwiteite), is die algemene beginsels wat op indiensneming van toepassing is, gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

4) Indiensneming en dienste gelewer

A

Die bron of oorspronklike oorsaak van inkomste uit indiensneming en lewering van dienste, die dienste self is.
Ongeag waar die kontrak gesluit is of waar die besoldiging betaal is.
Dus sal die bron van inkomste in die Republiek wees indien die dienste binne die Republiek gelewer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

5) Vennootskapaktiwiteite

A

Wanneer ‘n vennootskap hul bedryfsaktiwiteite in twee verskillende lande beoefen, is die inkomste uit twee bronne afkomstig.
Waar een vennoot sy bedryfsaktiwiteite in die Republiek bedryf, is sy inkomste uit die vennootskap afkomstig uit ‘n bron in die Republiek.
Die inkomste van die ander vennoot wat sy bedryfsaktiwiteite buite die Republiek beoefen, se inkomste is afkomstig uit ‘n bron buite die Republiek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

6) Huur

A

Indien die klem op eiendom wat verhuur word val, is die bron gelee by die plek waar die eiendom gebruik word.
Indien die klem op die besigheid van die verhuurder val (soos by ‘n motorverhuurder) en nie op die bates nie, is dit nie belangrik waar die bate gebruik word nie.
Die ron van die huur sal wees die plek waar die besigheid gelee is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

7) Aandele

A

Indien die aandelesertifikate vanaf ‘n bron in die Republiek oorgedra word, is die bron van inkomste in die Republiek.

Indien die winste van die aandeletransaksie vanaf ‘n bron buite die Republiek ontvang word, al is die belastingpligtige ‘n inwoner, is die winste afkomstig vanaf ‘n bron buite die Republiek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

8) Handelsaktiwiteite

A

Die opbrengs met die verkoop van goedere is afkomstig vanaf ‘n bron in die Republiek INDIEN die goedere in die Republiek geproduseer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Werkenemersbelasting en voorlopige belasting

A

Bsoldiging uit ‘n bron in die Republiek wat aan ‘n nie-inwoner betaalbaar is, is aan werknemersbelasting onderworpe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Werkenemersbelasting en voorlopige belasting

A

Bsoldiging uit ‘n bron in die Republiek wat aan ‘n nie-inwoner betaalbaar is, is aan werknemersbelasting onderworpe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly