Hoofstuk 4 - Spesiale Insluitings Flashcards

1
Q

Spesiale insluitings by bruto inkomste, ongeag of dit kapitale-aard is:

A

Jaargelde;

Onderhoud en toelaes ingevolge n egskeidingsbevel ontvang;

Vergoeding vir dienste gelewer;

Vergoeding vir enige handelsbeperking;

Vergoeding vir ampsverlies;

Uittreefonds enkelbedragvoordele & uittreefonds enkelbedragontrekkingsvoordele verkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Spesiale insluitings by bruto inkomste, ongeag of dit kapitale-aard is: (vervolg)

A

Fondsvoordele by omskaleling van openbare sektor pensioenfondse;

Verdelings uit pensioen- en voorsorgfondse aan werkgewers;

Omsetting van bedrae verskuldig ingevolge n dienskontrak;

Huurpremies;

Vergoeding vir die meedeling van kennis of inligting;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Spesiale insluitings by bruto inkomste, ongeag of dit kapitale-aard is: (vervolg)

A

Huurverbeterings;

Byvoordele en winste op handelseffekte;

Opbrengs met verkoop van sekere bates;

Dividende;

Toekenings of subsidies aan boere;

Opbrengs op sleutelmansversekeringspolisse;

Ander insluitings en a8(4)-verhalings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Jaargelde (annuïteite) par(a)

A

Bedrag ontvang ten opsigte van die opbrengs van n versekeringspolis waar die persoon n werknemer of direkteur van die polishouer (dus werkgewer) uit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe ontstaan n jaargeld?

A

Kan by n versekeringsmaatskappy gekoop word;

By wyse van skenkings of erflatings toegeken word;

As vergoeding vir die verkoop van n besigheid, of n bate, of vir die prysgee van n reg ontvang word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Onderhoud op grond van egskeidingsbevel (par(b))

A

Betalende gade - geen aftrekking;

Ontvangende gade - par(b) insluiting by bruto inkomste en a10(1)(u) vrystelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vrywillige toekenings vir dienste gelewer soos jaarlikse bonusse

A

Is belasbaar, ongeag of daar enige kontraktuele verpligting bestaan, al dan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Tydperk waarin bedrae ontvang vir dienste gelewer of nog gelewer moet word:

A

Die volle bedrag is belasbaar in die naar van aanslag wat dit die belastingpligtige toeval, ongeag of n gedeelte of die volle dienste in latere jare van anslae gelewer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Huurpremies par(g)

A

Enige bedrae ontvang vanaf n ander persoon as n premie of vergoeding soortgelyk aan n premie vir die gebruik of reg van gebruik van n bate, word by die bruto inkomste ingesluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die woorde premie of dergelike vergoeding beteken?

A

N vergoeding;

Wat n bepaalbare geldwaarde het, en;

Vanaf die huurder na die verhuurder oorhedra of betaal is;

Hetsy in kontant of andersins;

Afsonderlik van en addisioneel tot, of in plaas van, huurgeld.

(Dus enige bykomstige betalings wat nie huurinkomste is nie of eenmalige betaling in plaas van huurpremies)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Huurverbeterings (par(h))

A

Bedrag word by verhuurder se bruto inkomste gesluit in die jaar waarin die verbeterings VOLTOOI word;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter bedrag van huurverbeterings word ingesluit?

A

Die bedrag wat:

In die ooreenkoms gestipuleer is as die WAARDE van die verbeterings;

In die ooreenkoms gestipuleer is as die BEDRAG wat op verbeterings BESTEE moet word;

Indien geen waarde gestipuleer is in die ooreenkoms nie, moet die billike en redelike waarde wat die verbeterings verteenwoordig ingesluit word;

Indien n spesifieke gebou met n gespesifiseerde minimus waarde opgerig moet word geld die billike waarde reël.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly