Hoofstuk 11 - Byvoordele Flashcards

1
Q

Par (i) van die omskrywing van bruto inkomste

A

Kry voorkeur bô die bepalings van par (c) van dieselfde omskrywig;
Indien die Sewende Bylae ‘n voordeel uitsluit, beteken dit dat par (c) steeds oorweeg kan word;
Indien die Sewende Bylae engter ‘n nul-waarde aan ‘n voordeel toeken, beteken dit dat par (c) nie kan geld nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Belasbare waarde van ‘n byvoordeel = ?

A

Die kontantekwivalent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Insluiting van byvoordele

A

Die netto bedrag van toelae van a8(1)(a)(i) word ingesluit by die BELASBARE inkomste (by getel by subtotaal 3 om subtotaal 4 te bereken) en NIE by BRUTO inkomste NIE.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bedrae ingesluit by BRUTO inkomste

A

Kontantekwivalente van byvoordele wat vasgestel is deur die Sewende Bylae, volgens par(i) van die omskrywing van bruto inkomste;
Bedrae wat ingevolge a10 vrygestel is, word vrygestel van par(i), maar moet by bruto inkomste ingesluit word ingevolge par(c) en dan kan dit vrygestel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bedrae ingesluit by INKOMSTE

A
A8B(1) = wins by die beskikking oor 'n kwalifiseerende ekwiteitsaandeel;
A8C(1) = wins by die vestiging van 'n ekwiteitesinstrument wat verkry is uit die hoofde van 'n diens of amp as direkteur.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bedrae ingesluit by BELASBARE inkomste

A

Netto bedrae van ‘n a8(1)(a)(i) toelaag of voorskot in die geval van ‘n:

  • Reistoelaag;
  • Bestaanstoelaag;
  • Toelaag vir die bekleding van ‘n openbare amp;
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Indien die reistoelaag deur ‘n belastingpligtige ontvang is t.o.v. ‘n par 7-maatskappymotor en hy ook die reg vir die gebruik daarvan het (dus een motor) geld die volgende:

A
  • die netto bedrag van die reistoelaag word nie by die belasbare inkomste ingesluit nie;
  • die volle reistoelaag word by die belasbare inkomste ingesluit;
  • geen aftrekking teen die reistoelaag word toegelaat nie;
  • maatskappymotor word ingevolge par 7 belas en par 7(7) en 7(8)-verminderings word teen die waarde van privaat gebruik toegelaat.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Geagte tarief p/km (geagte koste wat geeis kan word)

Waarde = ?

A

In die geval van ‘n verkoops- of ruilooreenkoms, is dit die oorspronklike koste + BTW - Finansieringskoste;
In die geval van huurooreenkoms of bruikhuur, is dit die kontantwaarde;
In enige ander gevale, die markwaarde op die voertuig op die datum waarop die werknemer vir die voertuig of reg vir die gebruik daarvan verkry het + BTW op die markwaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Vaste koste reistoelaag

A

Gedeelte van toelaag spandeer op besigheidsdoeleindes =

  • werklike besigheids km’s x geagte tarief (geagte tarief metode); OF
  • werklike besigheids km’s x werklike koste p/km ondersteun deur akkurate ritboek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Geagte tarief: Vaste kostekomponent

A

Sluit in die koste van slytasie, rente, lisensie en versekering vir beide private en besigheids km’s, vir die volle jaar van aanslag, dus indien nie vir volle jaar gebruik nie, word proporsioneel toegedeel of grond van aantal DAE vir besigheidsdoeleindes gereis / (365 of 366 dae)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Vaste reistoelaag

A

Belastingpligtige kies die aftekking wat die grootste waarde het, tussen geagte koste en werklike koste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly