Hoofstuk 13 - Werknemersbelasting Flashcards
1
Q
Effek van werknemersbelasting op normale belastingaanspreeklikheid?
A
Die bedrag wat ingevolge werknemersbelasting vanaf die besoldiging van die werknemer afgetrek is, verminder die normale belastingaanspreeklikheid van die werknemer.
2
Q
Die volgende is nie deel van besoldiging nie en dus nie onderhewig aan werknemersbelasting nie:
Die volgende items is ook deur a10 vrygestel
A
- Uniformtoelae (a10(1)(nA))
- Oorplasingskoste (a10(1)(nB))
- a8B en 8C aandele-skemas (aa10(1)(nC), (nD) en (nE))
- Besoldiging in spesifieke gevalle (a10(1)(o))
- Studiebeurse (a10(1)(q))