Graad 11 Chemiese Verandering 101 Flashcards

1
Q

Verduidelik entalpie

A

Entalpie is ‘n maatstaf van die totale energie van ‘n termodinamiese stelsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik die verwantskap tussen entalpie en reaksiewarmte

A

Reaksiewarmte is gelyk aan die verandering in entalpie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer ‘n eksotermiese reaksie

A

‘n Reaksie wat energie vrystel aan die omgewing

∆H > 0

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer ‘n endotermiese reaksie

A

‘n Reaksie wat energie opneem uit die omgewing

∆H < 0

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Is bindingsbreking endo- of eksotermies?

A

Endotermies

Energie word benodig om bindings te breek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Is bindingsvorming endo- of eksotermies?

A

Eksotermies

Dit stel energie vry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Aktiveringsenergie

A

Die minimum energie benodig vir ‘n reaksie om plaas te vind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly