Chloor-Alkali industrie - kontakproses Flashcards

1
Q

Wat is die eindproduk van die kontakproses?

A

Swawelsuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Swaweldioksied word gevorm as ‘n neweproduk van die olie-uit-steenkoolproses of deur die verbranding van swawel. Skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie.

A

S(s) + O2(g) -> SO2(g)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Swaweldioksied is ook in ons land ‘n neweproduk in die staalbedryf. Ysterpiriet FeS2 beter bekend as ‘fool’s gold’ word verbrand om yster(III)oksied en swaweldioksied te vorm. Skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie.

A

4FeS2 + 11O2 -> 2Fe2O3 + 8SO2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom word na hierdie bereiding verwys as die kontakproses?

A

Die reaksie tussen SO2 en O2 vind plaas as die twee reaktante in kontak met die oppervlakte van die katalisator is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem twee gebruike van swawelsuur in die industrie

A

Om kunsmis te maak, in motorbatterye, in die staalbedryf, as dehidreermiddel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly