Chloor-Alkali industrie - Ostwaldproses Flashcards

1
Q

Wat is die eindproduk van die Ostwaldproses?

A

Salpetersuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die eerste stap van die Ostwaldproses is die katalitiese oksidasie van die ammoniak in die teenwoordigheid van platinum. Stikstofmonoksied en water vorm as produkte. Hierdie is ‘n eksotermiese reaksie. Skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie.

A

4NH3(g) + 5O2(g) –Pt–> 4NO(g) + 6H2O(g)

(ΔH

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

In die tweede stap van die Ostwaldproses reageer stikstofmonoksied met suurstof om stikstofdioksied te vorm. Wanneer die gevormde stikstofdioksied in water oplos word salpetersuur en stikstofmonoksied gevorm. Skryf gebalanseerde vergelykings vir die reaksie.

A
2NO(g) + O2(g) -> 2NO2(g) -> -> -> ->
3 NO2(g) + H2O(l) -> 2HNO3(aq) + NO(g)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat gebeur met die stikstofmonoksied wat vrygestel word tydens die vorming van salpetersuur?

A

Die NO-gas word teruggepomp na die aanleg waar dit met suurstof reageer om NO2 te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem twee industriële gebruike van salpetersuur

A

Om kunsmis te maak, in plofstof of om nylon te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly