Chemiese industriee 101 Flashcards

1
Q

Verduidelik die proses van elektrolitiese chloorproduksie deur gebruik te maak van halfreaksies en die algehele redoksreaksie wat plaasvind

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Identifiseer al die produkte van chloorproduksie deur gebruik van ‘n membraansel en gee ‘n voorbeeld van elk.

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die term elektrolitiese sel

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf die funksie van die selmembraan:

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik die voordele van die produkte van elektrolitiese chloorproduksie vir die mens.

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Identifiseer die risiko’s geassosieer met die werking van die membraansel:

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Lys, vir plante drie nieminerale voedingstowwe en hul bronne

A

C, H en O

Uit die atmosfeer (CO2) en Reen (H2O)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Lys, vir plante, drie primere voedingstowwe en hul bron

A

N, P en K

Uit die grond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik primere voedingstowwe:

A

Hierdie voedingstowwe is minerale voedingstowwe wat in water in die grond oplos en deur plantwortels opgeneem word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom word kunsmis benodig

A

omdat daar nie altyd genoeg primere voedingstowwe in die grond beskikbaar is vir gesonde groei van plante nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik die funksie van stikstof in plante

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik die funksie van fosfor in plante

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verduidelik die funksie van kalium in plante

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Lys vir mens die vier belangrikste elemente, asook hul bronne.

A

C, H, O en N

Hul bronne is die atmosfeer, water en voedsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee die vorm waarin plante N, P en K absorbeer

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee die vorm waarin diere N, P en K absorbeer

A

-

17
Q

Gee die bron van N, P en K voor en na die eerste Wereldoorlog

A

-

18
Q

Gee bronne van potas

A

Gemynde ingevoerde kaliumsoute soos K2SO4, KNO3 …………………………

19
Q

Beskryf die term eutrofisering

A

Die proses waardeur ‘n ekosisteem, bv. ‘n rivier of dam, verryk word deur anorganiese voedingstowwe, hoofsaaklik fosfor en stikstof, wat tot oormatige groei van plante lei. Oormatige groei van plante lei tot ‘n vinnige toename van dooie en verrottende plantmateriaal

20
Q

Noem oorsake van eutrofisering.

A

-

21
Q

Noem die gevolge van eutrofisering.

A

-

22
Q

Stel maniere voor om eutrofisering te voorkom.

A

-

23
Q

Stel maniere voor om probleme wat vanuit eutrofisering ontspring, op te los./

A

-

24
Q

Evalueer die gebruik van anorganiese kunsmis op mense en die omgewing.

A

-

25
Q

Verduidelik en gebruik die konsep van energie gestoor in selle en batterye

A

W = Vq

…. - - -

26
Q

Verduidelik die konsep van selkapasiteit

A

‘n Maatstaaf van die hoeveelheid lading wat ‘n sel tydens leeftyd kan lewer.

27
Q

Verduidelik die konsep van die eenheid amp-uur

A

-

28
Q

Verduidelik die konsep van primere selle

A

Selle wat nie herlaai kan word nie

29
Q

Verduidelik die konsep van sekondere selle

A

Selle wat herlaai kan word