as
as
met
with
hulle
they
wees
be
hierdie
this
uit
from
deur
by
maar
but
sommige
some
of
or
moes
had
van
of
te
to
ons
we
ander
other
was
were / was
hul
their
indien
if
hoe
how
elke
every
Meer - as - een
ending in OG
(eye ) Oog
(war) Oorlog
(elbow) elmboog
OG changes to OË
OË
OORLOË
ELMBOË
Meer - as - een
ending in AG
(question) - vraag
(day) - dag
(flag) - vlag
AG changes to AE
vraag - VRAE
dag -DAE
vlag - VLAE
Meer - as - een
words that get Ë
(fly) - vlieg
(plow) - ploeg
(knee) - knie
(sea) - see
vlieg - vlieë
ploeg - ploeë
knie - knieë
see - seë
Meer - as - een
short vowel +f
(poison) - gif
(dust) - stof
(punishment) - straf
drop the F and add WWE
gif - giwwe
stof - stowwe
straf - strawwe
Meer - as - een
double vowel + f
(stove) stoof
(slave) slaaf
(dove) duif
drop the F and add WE
stoof - stowe
slaaf - slawe
duif - duiwe
Meer - as - een
words ending in heid
(business) besigheid
(trouble) moelikheid
(possibilty) moontlikheid
heid becomed hede
besigheid - besighede
moelikheid - moelikhede
moontlikheid - moontlikhede
Meer - as - een
words ending in ING or R or ie
(king) koning
(saucer) piering
(banana) piesang
(car) motor
(teacher) onderwyser
(parent) ouer
(jacket) baadjie
(kitten) Katjie
(puppy) hondjie
add S
koning - konings
piering - pierings
piesang - piesangs
motor - motors
onderwyser - onderwysers
ouer - ouers
baadjie - baadjies
katjie - katjies
hondjie - hondjies
Meer - as - een
words ending in short vowel
(emphasis on vowel)
(mom) ma
(photo) foto
(shadow) skadu
add ‘s
ma - ma’s
foto - foto’s
skadu - skadu’s
Meer - as - een
words ending in short vowel
(emphasis on 1st syllable)
(gran) ouma
grandfather) oupa
(sofa) sofa
add s
ouma - oumas
oupa - oupas
sofa - sofas
Meer - as - een
(englishman) engelsman
(Frenchman) Fransman
(neighbour) Buurman
(Policeman) Polisieman
Engelsman - Engelse
Fransman - Franse
Buurman - bure
Polisieman - Polisie
Meer - as een
(bath) bad
(bed) bed
(feelings) gevoel
(harbour) Hawe
(Life) lewe
woman) Vrou
add ENS
bad - Baddens bed - beddens gevoel - gevoelens hawe - hawens lewe - lewens vrou - vrouens
Meer - as - een
words ending in UIG
(aeroplane) vliegtuig
(vehicle) voertuig
(vessel) vaartuig
TUIG becomes TUIE
vliegtuig - vliegtuie
voertuig - voertuie
vaartuig - vaartuie
Meer - as - een
(ox) bees
(cupboard) kas
(list) lys
(product) produk
(magazine) tydskrif
add TE
bees - beeste kas - kaste lys - lyste produk - produkte tydskrif - tydskrifte
Verkleinwoorde - diminutives (K, P, G &S)
(head) kop
(mouth) bek
(back) rug
(cupboard) kas
kop - koppie
bek - bekkie
rug - ruggie
kas - kassie
Verkleinwoorde - short vowel ending in N
(man) man
(sun) son
(pen) pen
Add NETJIE
man - mannetjie
son - sonnetjie
pen - pennetjie
Verkleinwoorde - double vowel ending in R
(floor) vloer
(window) venster
(car) motor
(sister) suster
Add TJIE
vloer - vloertjie
venster - venstertjie
motor - motortjie
suster - sustertjie
Verkleinwoorde - twin vowels
(monkey) aap
(smoke) rook
(nephew) neef
drop 1 vowel and add IE
aap - apie
rook - rokie
neef - nefie
Verkleinwoorde - long vowel ending in N
(bean) boon
(garden) tuin
(shoe) skoen
add TJIE
boon - boontjie
tuin - tuintjie
skoen - skoentjie
Verkleinwoorde - ending in T
(cat) kat
(boat) boot
(present) present
add jie
kat - katjie
boot - bootjie
present - presentjie
Verkleinwoorde
(pants) broek - double vowel or constants
(ball) bal - short vowel + L
(mouth) mond - word ending in D
(comb) kam - short vowel + M
(seat) stoel - double vowel + L
(snake slang - 1 syllable ends in NG
(king) koning ) - 2 or more syllables ends in NG
(star) ster - short vowel + R
(tree) boom -
-
broek - double vowel or constants
bal - short vowel + L
balletjie
mond - word ending in D
mondjie
kam - short vowel + M
kammetjie
stoel - double vowel + L
stoeltjie
slang - 1 syllable ends in NG
slangetjie
koning - 2 or more syllables ends in NG
koningkie
ster - short vowel + R
sterretjie
boom -
boompie
Trappe van vergelyking
(degrees of comparison)
(thick) dik
(thin) dun
(fat) vet
(evil) boos
(dirty) vuil
(cool) koel
(hard) hard
(easy) maklik
(cute) oulik
(fast) vinnig
(busy) besig
(slow) stadig
(blue) blou
(pretty) mooi
(angry) kwaai
dik - dikker - dikste dun - dunner - dunste vet - vetter - vetste boos - boser - boosste vuil - vuiler - vuilste koel - koeler - koelste hard - harder - hardste maklik - makliker - maklikste oulik - ouliker - oulikste vinnig - vinniger - vinnigste besig - besiger - besigste stadig - stadiger - stadigste blou - blouer - blouste mooi - mooier - mooiste kwaai - kwaaier - kwaaiste
Trappe van vergelyking
(degrees of comparison)
(soft) sag
(light) lig
(bad) sleg
(far) ver
(expensive) duur
(nice) lekker
sag - sagter - sagste
lig - ligter - ligste
sleg - slegter - slegste
ver - verder - verste
duur - duurder - duurste
lekker - lekkerder - lekkerste
Trappe van vergelyking
(degrees of comparison)
(high) hoeg
(low) laag
(empty) leeg
(dry) droog
(tired) moeg
(early) vroeg
(cold) koud
(wide) breed
(angry) kwaad
hoeg - ho
Trappe van vergelyking
(degrees of comparison)
(rough) grof
(cowardly) laf
(moldy) muf
(dear) lief
(deaf) doof
(stiff) styf
(sly) slu
grof - growwer - grofste
laf - lawwer - lafste
muf - muwwer - mufste
lief - liewer - liefste
doof - dower - doofste
styf - stywer - styfste
slu - sluwer - sluuste
Trappe van vergelyking
(degrees of comparison)
(satisfied) tevrede
(excited) opgewonde
(embarrassed) verlee
tevrede - meer tevrede - mees tevrede
opgewonde - meer opgewonde - mees opgewonde
verlee - meer verlee - mees verlee
Trappe van vergelyking
(degrees of comparison)
(very) - baie (a little) - bietjie (often) - dikwels (good) - goed (young) - jong (long) - lank (new) - nuut (seldom) - selde
baie - meer - die meeste
bietjie - minder - die minste
dikwels - meermale - die meeste
goed - beter - beste
jonk - jonger - jongste
lank - langer - langste
nuut - nuwer - nuutste
selde - minder - minste
Byvoeglike naamwoorde - adjectives
Put the adjective in front of the noun
The soap is smooth …. Die seep is (glad)
The man is cruel…. Die man is (wreed)
The seat is hard…. Die stoel is (hard)
Die (gladde) seep
Die (wrede) man
Die (harde) stoel
Byvoeglike naamwoorde - adjectives
Put the adjective in front of the noun
The room is mouldy … Die Kamer is (muf)
The man is deaf …. Die man is (doof)
The egg is half … Die eier is (half)
Die (muwwe) kamer
Die (dowe) man
Die (halwe) eier
Byvoeglike naamwoorde - adjectives
Put the adjective in front of the noun
The bag is light…. Die sakkie is (lug)
The mountain is high …. Die berg is (hoog)
The water is cold …. Die water is (koud)
The child is good…. Die Kind is (goed)
Die (ligte) sakkie
Die (hoe) berg
Die (kouer) water
Die (goeie) kind
Byvoeglike naamwoorde - adjectives
Put the adjective in front of the noun
(The water is boiling) - Die water (kook)
(The ship is sinking) - Die skip (sink)
(The birds are singing) - Die voels (sing)
adjectives ending in (ING) in English
Die kokende water (boiling)
Die sinkene skip (sinking)
Die singende voels (singing)
Byvoeglike naamwoorde - adjectives
Put the adjective in front of the noun
(The dress is red) - Die rok is rooi
(the shoes are black) - Die skoene is swart
Colours never change
Die rooi rok
Die swart skoene
Byvoeglike naamwoorde - adjectives
Put the adjective in front of the noun
The coffee is bitter - Die koffie is bitter
The book is thick - Die boek is duk
The train is late - Die trein is laat
The food is nice - Die kos is lekker
the clothes are clean - Die klere is skoon
Die bitter koffee
Die duk boek
Die laat trein
Die lekker kos
Die skoon klere
Bywoorde - Adverbs
in die oggend (in the morning) in die aand (in the evening) in die middag (in the afternoon) in die nag (in the night) in die dag (in the day)
in die oggend - soggens in die aand - saans in die middag - smiddags in die nag - snags in die dag - bedags
Bywoorde - Adverbs
daily - elke dag
weekly - elke week
monthly - elke maand
yearly - elke jaar
elke dag - daagliks
elke week - weekliks
elke maand - maandeliks
elke jaar - jaarliks
Bywoorde - Adverbs
at home - by die huis
inside - binne
outside - buite
by die huis - tuis
binne - binnekant
buite - buitekant
Geslag - Gender
Give the femine of the below masculine nouns
(man) man
(father) vader
(grandfather) oupa
(son) seun
(brother) broer
(uncle) oom
(nephew) neef
(Mr) Meneer
(groom) bruidegrom
(gentlemen) heer
(friend) vriend
(hero) held
(king) koning
(actor) akteur
man - vrou vader - moeder oupa - ouma seun - dogter broer - suster oom - tante neef - niggie Meneer - Mevrou bruidegrom - bruid heer - dame vriend -vriendin held - heldin koning - koningin akteur - aktrise
Woordorder - word order
To exercise, the boy quickly does fifty sit-ups daily in his bedroom.
1, Who / what - the boy 2, verb 1 - does 50 sit- ups 3, when? daily 4. how / in what manner? - quickly 5. where? - in his bedroom 6. verb 2? 7. to ... initiave - to exercise
Die seun doen vyftig sit-ups daagliks gou in sy kamer om te oefen.
Die Tye - Tenses
What is the below present tense in past and present tense
Ek lees ‘n boek.
Ek verstaan al my werk.
Daar is baie mense in Suid-Afrika.
Ek het ‘n mooi huis.
Ek het die boek gelees.
Ek het al my werk verstaan.
Daar was baie mense in Suid-Afrika gewees.
Ek het ‘n mooi huis gehad.
Ek sal die boek lees.
Ek sal al my werk doen.
Daar sal baie mense in Suid-Afrika wees.
Ek sal ‘n mooi huis he.
Die Tye - Tenses
What is the below present tense in past and present tense
Ek tel die boek op. Ek moet my werk doen. Ek kan goed swem. Die man sit en lees op die stoep. Die bokkie hardloop weg.
Ek het die boek opgetel. Ek moes my werk gedoen het. Ek kon goed gewem het. Die man het op die stoep gesit en lees. Die bokkie het weggehardloop.
Ek sal die boek optel. Ek sal my werk moet doen. Ek sal goed kan swem. Die man sal op die stoep sit en lees. Die bokkie sal weghardloop.
Voegwoorde (Conjunctions)
but and or because either neither as well as
maar en of want of nog sowel
Die negatief vorm
Ek lees.
Ek lees ‘n boek.
Ek roep hom.
Ek bel Pieter op sy selfoon.
Is dit vandag koud?
Speel die kinders tennis?
Ek lees nie.
Ek lees nie ‘n boek nie.
Ek roep om nie.
Ek bel nie Pieter op sy selfoon nie.
Nee, dit is nie vandag koud nie.
Nee, die kinders speel nie tennis nie.
Die negatief vorm
(everything) alles
(everyone) almal
(anyone) iemand
(all the time) altyd
(any) enige
(must) moet
(everywhere) orals
(already) al
(nothing) niks
(noone) niemand
(never) nooit
(nothing) geen
(must not) moenie
(no where) nerens
(not yet) nog nie