9. Natuurlike Persone: Aftrekkings Flashcards
Waaraan moet uitgawes/verliese voldoen voordat dit ‘n toelaatbare aftrekking kan wees?
- Dis aangegaan in die loop van handelbedrywighede; en
- Dit moet geklassifiseer word as ‘n uitgawe of verlies; en
- Wat werklik aangegaan is; en
- In die huidige jaar van aanslag; en
- Ter voortbrenging van inkomstes; en
- Wat nie kapitaal van aard is nie; en
- Wat bestee is vir die doeleindes van handel.
Die AAF kan soos volg uitgepak word:
- Dis aangegaan in die loop van handelbedrywighede;
- Dit moet geklassifiseer word as ‘n uitgawe of verlies;
- Wat werklik aangegaan is;
- In die huidige jaar van aanslag;
- Ter voortbrenging van inkomstes;
- Wat nie kapitaal van aard is nie;
- Wat bestee is vir die doeleindes van handel (ingevolge artikel 23(g))
- Passiewe beleggingsaktiwiteite wat rente/div
is nie handelbedrywighede nie
Wat is nie ‘n voorvereiste vir die aangaan van handelbedrywighede nie
‘n Wins oogmerk
- As daar geen handelbedrywigheid is nie =
= Is daar geen aftrekking nie
- Dit moet geklassifiseer word as ‘n uitgawe of verlies;
- Hoef nie slegs kontant te wees nie en kan vir wat ook voor uitgeruil word ?
Kan ook bates inruil
Wat beteken dit as dit werklik aangegaan is?
Dit beteken dat ‘n onvoorwaardelike verpligting het ontstaan om die uitgawe te betaal
- Wat werklik aangegaan is;
Is werklike betaling van ‘n uitgawe noodsaaklik
Nee
- In die huidige jaar van aanslag;
Wat is die reel met aftrekking van uitgawes ?
Die reel is dat die uitgawes SLEGS afgetrek kan word in die jaar van aanslag wat dit aangegaan is
- In die huidige jaar van aanslag;
Wat gebeur as ‘n uitgawe nie in sy jaar wat dit aangegaan is afgetrek nie
Die voordeel word verbeur want dit kan nie in toekomstige jare van aanslag afgetrek word nie
- In die huidige jaar van aanslag;
Watse artikel kan van toepassing wees
Artikel 23, ten opsigte van vooruitbetaalde uitgawes
- Ter voortbrenging van inkomstes;
Tot watter uitgawes word beperk wat deel vorm van die AAF
Uitgawes wat inkomste genereer
Watse verlies is toevallig geheg aan besigheids bedrywighede en dus afgetrek kan word
Verliese weens diefstal of geld verduistering (money laundering)
Watse verliese wat nie aftrekbaar is nie
Diefstal deur ‘n besturende direkteur, ‘n direkteur of bestuurder
So, watse uitgawes is aftrekbaar
Die wat verband hou met die voortbrenging van inkomste