10. Kapitaalwinsbelasting Flashcards

1
Q

Wat is kpatiaalwinsbelasting

A

ontstaan wanneer jy op of na 1 Oktober 2001 ‘n bate beskik (verkoop) het en die opbrengs (verkoopsprys) het die basiskoste (kosprys) oorskry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die wins of verlies wat met die beskikking van ‘n bate wat gerealiseer word

A

Inkomste of kapitaal van aard wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vorm KWB deel van ‘n persoon se inkomste belasting

A

Nee, dit is afsonderlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Op wat is KWB van toepassing

A

Bates wat verkoop word

en dat die wins van die bate kapitaal van aard is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wanneer is dit nie KWB nie

A

Wanneer daar wins gemaak word op die verkoop van ‘n bate en dit is inkomste van aard

Dit sal dan deel vorm van die persoon se inkomste belasting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat word bereken in bate verkope transaksies

A

Basiskoste en opbrengs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer was KWB ingestel

A

1 Okt 2001

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer ‘n waardasie plaasvind - wat het mens nodig?

A

Markwaarde

Tydtoedelingsbasiskoste

20% van die opbrengs - uitgawes aangaan tov bate op of na 1 Okt 2001

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watse bates van nie inwoners word daar KWB op gehef

A

 onroerende eiendom geleë in die RSA gehou deur die persoon of ‘n belang op onroerende eiendom in die RSA; of

 enige bate wat effektief verbind is met ‘n permanente onderneming waardeur daardie nie-inwoner in die RSA sake doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watse uitsluitings is van toepassing

A

R40 000 vir Natuurlike persone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Opbrengs?

A

Bedrag waarvoor die bate verkoop is

Indien skenking = MW van die bate

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Basiskoste

A

Geld wat uitgegee is om die bate te koop

  • uitgawes wat werklik aangegaan is ten einde ‘n bate te bekom of te skep;
  • uitgawes wat werklik aangegaan is ten opsigte van die waardasie van die bate vir die
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly