1. Inleiding tot belasting Flashcards
Belasting se oorsprong?
- 5000 jaar terug was die eerste belasting rekord (Rosetta Stone) gemaak in Egipte, waar Faro 20% van alle graan oeste ingesamel het van die mense.
- Die Grieke het hierdie konsep verder gevat en toe die idee van “belasting” versprei.
Tydlyn 1 - Die jaar 610
Invasion of Islamic (bekering na Islam geloof anders betaal mense belasting)
Tydlyn 2 - Die jaar 1215
- Wet wat gespesifiseer het (in Engeland) dat die royalty nie bo die reg verhewe is nie. Die royals kon nie belasting in stel sonder om die mense in die regte daarvan in kennis te stel nie.
Tydlyn 3 - Die jaar 1789.
- Die Franse belasting het inwoners onder geweldige druk geplaas met die aanbreek van die revolusie. Dit was om die uitspattige “Palace of Versailles” te onderhou.
Tydlyn 4 - op 9 Januarie 1799
- Engeland was die eerste land wat Inkomstebelasting ingebring hetsodat Napoleon se oorloë gefinansier kon word.
Tydlyn 5 - in 1914
- Inkomstebelasting was eers in RSA ingestel.
Tydlyn 6 -1919/1920
- USA = VSA resessie onstaan weens die aandelemark wat in duie stort.
President Hoover se reaksie op die resessie:
“Check Tax” (Tjek belasting) was ingestel waar 2c was bygevoeg by elke bank tjek wat aangekoop was deur die gemeenskap.
===> Dit het gehelp om staatsbefondsing te verhoog
Wat is die beginsels van belasting?
- Bilikheid
- Sekerheid
- Gerieflikheid
- Ekonomies
Bilikheid beginsel van belasting
- Belasting te betaal volgens persone se betaalvermoe
Sekerheid beginsel
- Die manier en tydsberekening van belastingsbetalings moet met sekerheid vasgestel word
Gerieflikheid beginsel
- Betalings moet geskied wanneer dit gerieflikste is vir persone
Ekonomies beginsel
- Belasting moet nie oordrewe impak op ekonomiese besluitneming he nie
Hoe word belasting wette gemaak?
- Die Wetsontwerp gaan na die President vir goedkeuring.
- Gestuur na die ander Huis vir
instemming. - Voorgelê aan ‘n sitting van die Huis vir verdere debat voordat ‘n stemming plaasvind.
- Gedebatteer in die Komitee en gewysig indien nodig.
- Verwys na die betrokke komitee en gepubliseer in die Staatskoerant vir openbare kommentaar.
- ‘n Wetsontwerp word ingedien in die Nasionale Vergadering of die Nasionale Raad van Provinsies.
Wie spesifiek betaal belasting?
- Belasting word betaal deur inwoners en nie-inwoners van die RSA.
- Elke persoon wat inkomste in RSA verdien betaal ‘n gedeelte van hul inkomste aan SARS oor. (Daar is uitsonderings)
Wat word persone wat belasting betaal genoem
- belastingpligtiges
Wat was eerste Rek of Belasting
- Belasting
Wat is die verskil tussen belasting ontduiking en belasting vermyding?
- Onduiking is onwettig
Die term van belasting
- Verpligte betaling aan die staat deur individue / besighede om fondese in te samel vir instandhouding en opgradering van infrastruktuur en om ander uitgawes van die staat te befonds
Wat is direkte belasting
- Direkte belasting word gehef op die belastingpligtige se inkomste en winste
Wat is indirekte belasting
- Indirekte belasting word gehef op goedere en dienste.
- Belastingpligtiges betaal dus die indirekte belasting aan die staat deur die belasting aan verskaffers te betaal wat dan die staat weer betaal
Inkomstebelastingwet 58 van 1962
- Belastingwetgewing word jaarliks opdateer.
- Die taal van die wet voorsien nie vir absolute sekerheid nie – anders sou daar nie rede gewees het vir nodige interpretasie nie.
- Daarom is daar baie hofsake oor wat gee aanleiding tot inkomstes en uitgawes.
- As daar dispuut is moet daar hofbeslissings wees.
Ander rolspelers in RSA belastings area
- Minister of Finance
- National Treasury
- SAID (SARS)
- Professionele liggame (SAIT, SAICA, SAIPA)
- Spesifieke wetgewings
3 Klassifikasies van belasting
- Inkomste
- Welvaart
- Verbruikers
6 Verskillende tipes belasting
- Inkomste belasting (Direkte)
- Kapitaalwins-belasting
- BTW (indirekte)
- Skenkingsbelasting
- Boedelbelasting
- Voorlopige belasting
Hierargie van howe
- Hoogste Hof van Appel
- Provinsiale afdelings van die hooggeregshof
- Belastings Hof
- Belastingraad
3 Metodes om belasting te bereken
- Proporsioneel
- Progressiewe
- Regressiewe
PROPORSIONEEL TAX
Belasting gehef teen ‘n vaste koers bv. Maatskappye belasting word gehef teen ‘n vaste koers van 27%.
PROGRESSIEWE TAX (SA)
As inkomste styg sal die % inkomstebelasting betaalbaar ook styg
REGRESSIEWE TAX
As inkomste daal sal die % inkomstebelasting betaalbaar daal
Kapitaalwinsbelasting
- Wins of verlies met die verkoop van bates kan inkomste van aard of kapitaal van aard wees.
- Indien wins/verlies inkomste van aard is = sal die wins onderhewig wees aan gewone inkomstebelasting
- Indien wins/verlies kapitaal van aard is = sal die wins onderhewig wees aan KWB
Voorlopige belasting
- Hierdie belasting is van toepassing op persone anders as maatskappye wat inkomste verdien bo en behalwe salaris.
- Bestaan uit 3 betalings: 1ste (31 Aug 2022) 2de betaling (28 Feb 2023) 3de betaling (30 Sept 2023)
- Boetes en rentes word gehef of laat of uitstaande betalings.
Werknemersbelasting (PAYE = Pay As You Earn)
- Word maandeliks van werknemers se salarisse afgetrek en aan SARS oorbetaal
- IRP5 is die werknemersbelastingsertifikaat wat hiervoor gebruik word
- Werkloosheidsverskeringsfonds (UIF = Unemployment Insurance Fund) waar werknemers maandeliks bydraes maak vir ingeval daar n verlies van inkomste/kraamverlof/siekte/werk verloor.
- Byvoordele: reistoelae of mediesefondsbydraes of pensionfondsbydraes deur werkgewer gemaak
Belasting gehef of Trusts
- Eenvoudig gestel: n Trust is soos n tonnel waardeur inkomste vloei bv. Rente inkomste of dividend inkomste
- Drie partye = (1) Oprigter (2) Trustees (administreer die trust), (3) begunstigdes (persone wat voordeel kry)
- Trust beskerm persone se welvaart
Boedelbelasting (Estate duty)
- Drie belastingbetalers: Oorledene / Bestorwe boedel / Begunstigdes van die bestorwe boedel
- Wat is binne boedel? Bates en laste van die oorledene
- Bates word bemaak aan begunstigdes
- Soms word vruggebruik van n eiendom bemaak aan n begunstigde
Kapitale toelae betaalbaar op bates
-> Watter waardes is vir belasting doeleindes aftrekbaar t.o.v bates:
- Wat herstel of verbeter word
- Gebruik word in kleinsake
korporasies - Onderhewig is aan slytasie
- Wat gehuur word
- Wat geag word as vervaardingsgeboue / kommersiele geboue / residensiele geboue
Belasting is nie slegs ʼn moderne-eeu beginsel nie. Verskeie persone in die Bybelse tyd het ook geld ingesamel.
Identifiseer die persone wat geld ingesamel het in die Bybel wat soortgelyk aan belasting beskou kan word:
i. Salomo
ii. Jakobus
iii. Judas
iv. Saggeus
v. Petrus
(i), (iii) en (iv)
Waar was die eerste belasting rekord gemaak?
Question 2Answer
Israel
Engeland
Egipte
Griekeland
Egipte
Die beginsel inkomstebelasting was eerste ingestel deur watter land?
Engeland
Die beginsels van belasting is ingestel deur die staat van die Republiek van Suid-Afrika om te verseker belasting is goed en regverdig.
Identifiseer die korrekte beginsels van ʼn belasting stelsel:
i. Gerieflik
ii. Luuks
iii. Billikheid
iv. Berekendheid
(i) en (iii)
Watter stelling is korrek t.o.v belasting ontduiking en belasting vermyding in ʼn RSA konteks?
Question 5Answer
Belasting ontduiking en belasting vermyding is dieselfde konsep.
Belasting ontduiking onstaan wanneer belastingpligtiges nie al hul inkomste en uitgawes verklaar aan die SAID nie, terwyl belasting vermyding ʼn wettige manier is om die minste moontlike belasting te betaal aan die SAID.
Belasting ontduiking ontstaan wanneer belastingpligtiges op ʼn wettige manier die minste moontlike belasting betaal aan die SAID, terwyl belasting vermyding onstaan wanneer belastingpligtiges nie al hul inkomste en uitgawes verklaar aan die SAID nie.
Belasting ontduiking onstaan wanneer belastingpligtiges nie al hul inkomste en uitgawes verklaar aan die SAID nie, terwyl belasting vermyding ʼn wettige manier is om die minste moontlike belasting te betaal aan die SAID.
Watter een van die volgende pligte is die verantwoordelikheid van die Minister van Finansies in RSA?
Question 6Answer
Verantwoordelik vir die beheer oor die implementering van die jaarlikse nasionale- en aanpassingsbegroting.
Verantwoordelik vir die koördinering van die makro-ekonomiese beleid.
Verantwoordelik vir aktiwiteite om ekonomiese groei en sosiale ontwikkeling te bevorder.
Verantwoordelik om alle belastinginkomste in te vorder en beskerm nasionale grense.
Verantwoordelik vir die koördinering van die makro-ekonomiese beleid.
Watter een van die volgende pligte is die verantwoordelikheid van die SAID in RSA?
Question 7Answer
Verantwoordelik om alle belastinginkomste in te vorder en beskerm nasionale grense.
Verantwoordelik vir die beheer oor die implementering van die jaarlikse nasionale- en aanpassingsbegroting.
Verantwoordelik vir die koördinering van die makr-ekonomiese beleid.
Verantwoordelik vir aktiwiteite om ekonomiese groei en sosiale ontwikkeling te bevorder.
Verantwoordelik om alle belastinginkomste in te vorder en beskerm nasionale grense.
Kies die bronne van inkomste vir die RSA?
i. Belasting op toegevoegde waarde (BTW)
ii. Brandstofheffings
iii. Persoonlike inkomstebelasting
iv. Korporatiewe inkomstebelasting
v. Ekonomiese ontwikkeling
(i) tot (iv)
Die tipiese jaar van aanslag vir individue in die RSA is soos volg:
Question 9Answer
1 Februarie 2023 tot 31 Januarie 2024
1 Januarie 2024 tot 31 Desember 2024
1 Julie 2025 tot 30 Junie 2025
1 Maart 2023 tot 29 Februarie 2024
1 Maart 2023 tot 29 Februarie 2024
Belasting wat gehef word op die eienaarskap van bates word soos volg geklassifiseer:
Question 10Answer
Inkomste belasting
Korporatiewe belasting
Verbruiker belasting
Welvaart belasting
Welvaart belasting