2.3: Skuld: Dolus & Culpa (D) Flashcards
Latynse woord vir skuld
[1]
- Mens rae
Mens Rae betekenis
[1]
- Skuldige gedagtes
Voorvereistes vir strafregtelike aanspreeklikheid
[3]
- Pleeg v. kriminele daad
- Skuld
- Kriminele aanspreeklikheid
Skuld betekenis
[1]
- Daar is gronde om persoon te blameer vir onwettige optrede.
Geen kriminele aanspreeklikheid
[2]
- As gebrek aan insig
- As gebrek aan selfbeheersing
Persone sonder kriminele kapasiteit
[2]
- Geestesongestelde persone
- Minderjariges
Ingesluit in konsep van skuld
[1]
- Opset
Gebrek aan opset weens fout
[1]
- Gebrek aan skuld
Skuld verseker:
[2]
- Dat toevallige leed nie straf tot gevolg het nie.
- Dat leed waarvan iemand nie bewus was nie nie straf tot gevolg het nie.
Voorvereistes vir skuld
[2]
- Onregmatige daad
- Mense vry om optrede te kies
Skuld kan nie hieraan gekoppel word
[2]
- Onwillekeurige dade
- Wettige optrede
Skuld fokus op:
[5]
- Oortreder as individu
- Oortreder se persoonlike aanleg
- Oortreder se gawes
- Oortreder se tekortkominge
- Oortreder se kennis
Gronde wat skuld uitsluit
[2]
- Verskonings
- Bv. Fout
2 Vorme van skuld
[2]
- Opset
- Nalatigheid
Latyns vir opset
[1]
- Dolus
Latyns vir nalatigheid
[1]
- Culpa
Beginsel van gelyktydigheid
[1]
- Skuld & onregmatige daad → gelyktydig plaasvind
Hofsaak betrokke by beginsel van gelyktydigheid
[1]
- Masilela-saak
Masilela-saak beslissing
[1]
- As enkele optrede beskou as noue verband in tyd & plek het
Besmettingsleerstuk betekenis
[1]
- Kan strafregtelik aanspreeklik gehou word vir alle gevolge van onwettige handeling
Besmettingsleerstuk in Engels
[1]
- “Taint Doctrine”
Besmettingsleerstuk in Latyns
[1]
- Versari in re illicita
Hofsaak betrokke by besmettingsleerstuk
[1]
- S v Bernardus
S v Bernardus beslissing
[1]
- Besmettingsleerstuk nie in SA reg
Kriminele aanspreeklikheid betekenis
[2]
- Vermoë om tussen reg & verkeerd te onderskei EN
- Daarvolgens op te tree
Hofsaak betrokke by normatiewe benadering tot skuld
[1]
- S v Goliath
S v Goliath beslissing
[1]
- Reg kan nie meer verwag as dit wat redelik is nie
“Redelik” volgens S v Goliath
[1]
- Dit wat van gewone mens in omstandighede verwag word
2 Benaderings tot skuld
[2]
- Normatiewe benadering
- Sielkundige benadering
Benadering tot skuld meestal deur SA howe toegepas
[1]
- Sielkundige benadering
Sielkundige benadering tot skuld
[2]
- Kyk net na X se ingesteldheid tydens handeling
- Suiwer subjektiewe toets
Hofsaak betrokke by sielkundige benadering tot skuld
[1]
- Eadie-saak