1.1: Inleiding (D) Flashcards

1
Q

Wat is die verskil tussen misdade en delikte?

A
  1. Misdaad → staat betrokke & dominus litis
  2. Delikte → tussen individue & siviele eis
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is privaat vervolging?

A
  1. Wanneer nasionale vervolgingsgesag weier om te vervolg
  2. Nollis prosecutes sertifikaat aan persoon met wesenlike belang uitgereik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die bewyslas in strafreg?

A
  1. Bo redelike twyfel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die definisie van ‘n misdaad?

A

Gedrag verbied deur gemenereg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die verpligting van die staat met betrekking tot misdade?

A
  1. Om veiligheid van burgers te verseker
  2. Om mense aanspreeklik te hou vir misdade
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die bewyslas vir ‘n misdaad?

A
  1. Bo redelike twyfel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die bewyslas vir privaat vervolging?

A
  1. Bo redelike twyfel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die bewyslas vir ‘n delik?

A
  1. Op oorwig van waarskynlikhede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wie besluit of daar vervolg gaan word vir ‘n misdryf?

A
  1. Die nasionale vervolgingsgesag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie het altyd mandaat namens die staat?

A
  1. Die nasionale vervolgingsgesag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die bronne van die strafreg? (3)

A
  1. Wetgewing
  2. Gemenereg
  3. Regspraak.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter bronne van die strafreg is deur die howe gekodifiseer en aangepas tot tye van vandag?

A
  1. Die gemenereg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die absolute teorie van strafoplegging?

A
  1. Straf opgelê as vergelding vir misdaad gepleeg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die teorieë van strafoplegging? (3)

A
  1. Absolute teorie
  2. Relatiewe teorie
  3. Kombinasie vd 2 teorieë.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Volgens die Relatiewe Teorie hoekom word strawwe opgelê? (3)

A
  1. Om misdadigers te keer om dit weer te doen
  2. Om potensiële misdadigers af te skrik
  3. Om die misdadiger te hervorm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wie stel die minimum vonnisse vas? (1)

A
  1. Wetgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wie moet die vonnis gee vir sekere oortredings? (1)

A
  1. Howe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Waaroor handel publiekreg? (2)

A
  1. Staatsgesag & onderdane
  2. Verhouding tussen takke vd staat
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wie is altyd ‘n party in die publiekreg? (1)

A
  1. Die Staat
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Waaroor handel privaatreg? (1)

A
  1. Regulering van individuele verhoudings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat sluit materiëlereg in? (2)

A
  1. Materiële regsreëls
  2. Regte en verpligte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat sluit formele reg in?

A
  1. Reëls vir prosedures vir toepassing van materiële reg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Is strafreg deel van materiële reg of formele reg?

A
  1. Materiële reg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat is die ooreenkoms tussen misdade en delikte?

A
  1. Onwettige, blaamwaardige handelinge of versuim
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Wat is ‘n misdaad?

A
  1. Onwettige optrede
  2. Strafbaar deur staat
  3. Benadeel openbare belang
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Wat is ‘n delik?

A
  1. Onregmatige daad of versuim
  2. Skade aan ander
  3. Reg op vergoeding vir besering
  4. Skadelik vir private of individuele belange
27
Q

Wie kies om te vervolg by misdaad?

A
  1. Polisie
28
Q

Wie kies om te dagvaar by delikte?

A
  1. Die benadeelde
29
Q

Wat is private vervolging?

A
  1. Reg om te vervolg as staat weier
30
Q

Wat is die belangrikste verskil tussen misdade en misdrywe?

A
  1. Misdade → gedrag deur gemenereg verbied
  2. Oortreding → gedrag deur wet verbied
31
Q

Wat is die algemene reël met betrekking tot die kodifikasie van strafreg?

A
  1. Strafreg is nog nie gekodifiseer nie.
32
Q

Wat is die uitsonderings op die algemene reël?

A
  1. Die reëls wat die verdediging van geestesongesteldheid reguleer
  2. Artikels 77 - 79 van die Strafproseswet 51 van 1977.
33
Q

Wat is die betekenis van die Grondwet wanneer dit by wette kom?

A
  1. Alle wette moet in lyn wees met die Handves van Regte.
34
Q

Wat is regspraak?

A
  1. Versameling van regsbesluite deur howe en tribunale
  2. Presedente om toekomstige besluite te rig
35
Q

Wat is die betekenis van regspraak in gemeenregtelike regstelsels?

A
  1. Help reg interpreteer en ontwikkel.
36
Q

Wat probeer teorieë van strafoplegging beantwoord?

A
  1. Die regverdiging vir straf
  2. Watter straf opgelê moet word
37
Q

Wat is die belangrikste verskil tussen absolute en relatiewe teorieë oor straf?

A
  1. Absolute teorie → straf = doel op sigself
  2. Relatiewe teorie → staf = middel tot ‘n doel
38
Q

Wat is die retrospektiewe aard van absolute teorie?

A
  1. Kyk na verlede en fokus op die misdaad wat gepleeg is
39
Q

Volgens absolute teorie, hoekom word ‘n oortreder gestraf?

A
  1. Dit is wat hy verdien
40
Q

Wat is die toekomsgerigte perspektief van relatiewe teorie?

A
  1. Kyk na toekoms & straf om sekondêre doel te bereik.
41
Q

Watter teorie beskou straf as ‘n middel tot ‘n doel?

A
  1. Relatiewe teorie.
42
Q

Watter teorie fokus op die verlede en die misdaad wat gepleeg is?

A
  1. Absolute teorie.
43
Q

Watter teorieë vorm deel van die absolute teorie van strafoplegging?

A
  1. The Retributive Theory
44
Q

Watter teorieë vorm deel van die relatiewe teorie van strafoplegging?

A
  1. The Preventive Theory (Voorkoming)
  2. The Deterrent Theory (Afskrikking)
  3. The Reformative Theory (Hervorming
45
Q

Wat is die konsep van die vergeldingsteorie?

A
  1. X verdien straf om regsbalans te herstel
  2. X = aan samelewing verskuldig is
46
Q

Wanneer is die skale van geregtigheid ongebalanseerd volgens die Retributive Theory?

A
  1. X verkry voordeel sonder om verpligtinge na te kom
47
Q

Wat is die verskil tussen wraak en vergelding volgens die Retributive Theory?

A
  1. Wraak → doen selfde skade aan X as wat gedoen het
  2. Vergelding → herstel regsbalans deur misdaad versteur
48
Q

Wat druk vergelding uit volgens die vergeldingsteorie?

A

Samelewing se veroordeling van die misdaad.

49
Q

Wat is die doel van straf volgens die voorkomende teorie?

A
  1. Om misdaad te voorkom.
50
Q

Wat is voorbeelde van straf onder die voorkomende teorie?

A
  1. Doodstraf
  2. Lewenslange gevangenisstraf
  3. Verbeuring van ‘n rybewys
51
Q

Wat is die doel van straf volgens die afskrikmiddelteorie?

A
  1. Om individue en gemeenskappe af te skrik om misdade te pleeg.
52
Q

Wat is die twee tipes afskrikking onder die afskrikmiddelteorie?

A
  1. Individuele afskrikking
  2. Algemene afskrikking.
53
Q

Wanneer is die afskrikmiddelteorie suksesvol?

A
  1. Sekerheid dat polisie oortreder sal opspoor
  2. Sekerheid dat wskuldig bevinding sal word
  3. Sekerheid dat volle vonnis sal uitdien
54
Q

Wat is kritiek teen die afskrikmiddelteorie?

A
  1. Mense oorweeg nie altyd voor- en nadele
  2. Straf van ander kan nie bewys word om misdaad af te skrik nie
  3. Straf buite verhouding tot misdaad kan opgelê word om samelewing af te skrik.
55
Q

Wat is die doel van straf volgens die reformatiewe teorie?

A
  1. Om oortreders te hervorm tot wetsgehoorsame burgers.
56
Q

Wat is die klem van die reformatiewe teorie?

A
  1. Op die oortreder se persoon en persoonlikheid.
57
Q

Wat is kritiek teen die reformatiewe teorie?

A
  1. Straf nie eweredig aan skade wat aangerig is nie
  2. Dit is moeilik om te voorspel hoe lank dit neem om ‘n oortreder te hervorm
  3. Slegs effektief as oortreders jonk is
  4. Rehabilitasie is dikwels ‘n ideaal en nie ‘n werklikheid nie
  5. Dit is nie nodig om te wag vir ‘n misdaad voordat iemand hervorm word nie.
58
Q

Wat is die drie hoofoorwegings van die kombinasie/eenheidsteorie?

A
  1. Die misdaad
  2. Die misdadiger
  3. Die belange van die samelewing.
59
Q

Wat is die twee hooffaktore wat onder “Die Misdaad” in die kombinasie/eenheidsteorie oorweeg word?

A
  1. Die mate van skade wat deur die misdaad veroorsaak word
  2. Die erns van die oortreding wat gepleeg is.
60
Q

Wat is die hooffaktor wat onder “Die misdadiger” in die kombinasie/eenheidsteorie oorweeg word?

A
  1. Die persoonlike omstandighede van die oortreder.
61
Q

Wat is die drie teorieë van “Die belange van die samelewing” in die kombinasie/eenheidsteorie?

A
  1. Die voorkomende teorie
  2. Die teorie van algemene afskrikking
  3. Die vergeldingsteorie.
62
Q

Wat is die doel van die voorkomende teorie in die kombinasie/eenheidsteorie?

A
  1. Om die samelewing teen kriminele gedrag te beskerm.
63
Q

Wat is die doel van die teorie van algemene afskrikking in die kombinasie/eenheidsteorie?

A
  1. Om die gemeenskap te weerhou om betrokke te raak by kriminele gedrag.
64
Q

Wat is die doel van die Retributive Theory in the Combination/Unitary Theory?

A
  1. Om die samelewing se woede oor wetsoortreding uit te spreek.