Woordsoorte Right way round Flashcards

1
Q

Byvoeglike naamwoorde

A

Adjectives

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Byvoeglike naamwoorde

A

Pragtige, mooi, kwaai, huilende

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Byvoeglike naamwoord

A

Die (pragtige) meisie het mooi hare.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Byvoeglike naamwoord

A

Die (huilende) kinders maak ‘n geraas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Byvoeglike naamwoord

A

Die (dik) boek het baie bladsye.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Werkwoord

A

Verb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Werkwoorde

A

hardloop, skop, het, is, sal, gesels, bestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Werkwoord

A

Ek (skop) die bal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Werkwoord

A

Jan (is) siek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Werkwoord

A

Hardloop!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Werkwoord

A

Die man (maak) die deur (toe).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Werkwoord

A

Dit (reën).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bywoord

A

Adverb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bywoord

A

stadig, hard, vanmiddag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Bywoord

A

Die kind loop (stadig).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Bywoord (of place)

A

Ellie kry (nêrens) haar boek nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Bywoord (of manner)

A

Die seun ry (vinnig) fiets.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Bywoord (of time)

A

Ek gaan (vanmiddag) sokker speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Bywoord (of place)

A

Julle moet (daar) soek vir julle boeke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Voegwoord

A

Conjuction

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Voegwoord

A

want, maar, daarom, omdat, waarom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Voegwoord

A

Hy het gaan rus, (want) hy was moeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Voegwoord

A

Jy moet leer (sodat) jy kan slaag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Voegwoord

A

Die seun sê (dat) hy ‘n pen gekoop het.

25
Q

Voegwoord

A

Hy lees ‘n goeie boek (en) hy hou daarvan.

26
Q

Voornaamwoorde

A

Pronouns

27
Q

Voornaamwoorde

A

Hy, sy, ons, julle, wie se, waarvan

28
Q

Voornaamwoord

A

Die kinders sê dat (hulle) die preek verstaan het.

29
Q

Voornaamwoord

A

Vader sê dat (sy) broer ‘n dokter is.

30
Q

Voornaamwoorde

A

Die verpleegster sê aan meneer Marais: “(Ek) gaan nouvir (u) ‘n inspuiting gee.”

31
Q

Voornaamwoord

A

James sê dat (hy) nie met vakansi gaan nie.

32
Q

Voornaamwoord

A

Die hemp behoort aan hom, dit is (syne).

33
Q

Voornaamwoord

A

Die potlood (waarmee) ek skryf is stomp.

34
Q

Voornaamwoord

A

(Waarvan) praat jy?

35
Q

Voornaamwoord

A

Die hond sit (daarop).

36
Q

Voorsetsels

A

Prepositions

37
Q

Voorsetsels

A

op, in, aan, met, per

38
Q

Voorsetsel

A

Piet spring (op) die groot klip.

39
Q

Voorsetsel

A

Ons woon (in) ‘n huis.

40
Q

Deelwoorde

A

Participles

41
Q

Deelwoorde

A

-end, -de, -te, -ende, ge-

42
Q

Deelwoord en byvoeglike naamwoord

A

Die (skrywende) studente werk hard.

43
Q

Deelwoord en byvoeglike naamwoord

A

Die (lopende) water…

44
Q

Deelwoord

A

Die man is (sterwende).

45
Q

Deelwoord en Bywoord

A

Dit het (aanhoudend) gereën.

46
Q

Deelwoord en werkwoord

A

Ek het ‘n boek (geskryf).

47
Q

Deelword en bywoord

A

Jy moet (gereeld) jou werk doen.

48
Q

Tussenwerpsels

A

Interjections

49
Q

Tussenwerpsel

A

(Eina)!

50
Q

Tussenwerpsel

A

“(Sjoe)! Dit is warm.”

51
Q

Lidwoord

A

Articles

52
Q

Lidwoorde - These are the only 3 that exist!

A

die, ‘n, g’n (g’n is the ontkennende vorm of ‘n)

53
Q

Lidwoord

A

In (die) somer is dit, baiewarm.

54
Q

Lidwoord

A

Na (die) ontbyt het ons gaanwandel.

55
Q

Selfstandinge naamwoorde

A

Nouns

56
Q

Selfstandige naamwoord

A

tafel, motor, Kaapstad, Luke

57
Q

Selfstandige naamwoorde.

A

Die (man) sit die (vrugte) op die (tafel).

58
Q

Selfstandige naamwoord.

A

(Luke) studeer vir eksamen.