Woordsoorte, right this time Flashcards
Byvoeglike naamwoorde
Adjectives
-end, -de, -te, -ende, ge-
Deelwoorde
Pragtige, mooi, kwaai, huilende
Byvoeglike naamwoorde
Deelwoorde
Participles
Hy het gaan rus, (want) hy was moeg.
Voegwoord
James sê dat (hy) nie met vakansi gaan nie.
Voornaamwoord
Hy, sy, ons, julle, wie se, waarvan
Voornaamwoorde
Die seun ry (vinnig) fiets.
Bywoord (of manner)
Voornaamwoorde
Pronouns
Hardloop!
Werkwoord
Bywoord
Adverb
Dit het (aanhoudend) gereën.
Deelwoord en Bywoord
tafel, motor, Kaapstad, Luke
Selfstandige naamwoord
die, ‘n, g’n (g’n is the ontkennende vorm of ‘n)
Lidwoorde - These are the only 3 that exist!
Werkwoord
Verb
Die kinders sê dat (hulle) die preek verstaan het.
Voornaamwoord
(Waarvan) praat jy?
Voornaamwoord
Vader sê dat (sy) broer ‘n dokter is.
Voornaamwoord
Ek gaan (vanmiddag) sokker speel.
Bywoord (of time)
Tussenwerpsels
Interjections
Die man (maak) die deur (toe).
Werkwoord
Die (skrywende) studente werk hard.
Deelwoord en byvoeglike naamwoord
Die (dik) boek het baie bladsye.
Byvoeglike naamwoord