*Verbuigings van byvoeglike naamwoorde Flashcards
Die bottel is (leeg). Dis ‘n …… bottel.
leë
Die pad is (lank). Dis ‘n ….. pad.
lang
Die wiel is (breed). Dis ‘n ….. wiel.
breë
Die kat is (wild). Dis ‘n ….. kat.
wilde
Die vrugte is (gesond). Dis ….. vrugte.
gesonde
Die tas is (lig). Dis ‘n ….. tas.
ligte
Die apie is (snaaks). Dis ‘n … apie.
snaakse
Die motor is (vinnig). Dis ‘n ….. motor.
vinnige
Die musiek is (goed). Dis ….. musiek.
goeie
Die antwoord is (reg). Dis ‘n ….. antwoord.
regte
Die nag was (koud). Dit was ‘n ….. nag.
koue
Die (gaaf) vrou is my ma.
gawe
Die boom is (hoog). Dis ‘n ….. boom.
hoë
Die appel is (sag). Dis ‘n ….. appel.
sagte
Die vloer is glad. Dit is ‘n ….. vloer.
gladde
Die hemp is droog. Dit is ‘n ….. hemp.
droë
Die oom is doof. Dit is ‘n ….. oom.
dowe
My oupa is oud. In die middag dra ek ….. klere.
ou
My baadjie is netjies. Dit is ‘n ….. baadjie.
netjiese
My kamerjas is nuut. Dit is ‘n ….. kamerjas.
nuwe
Die vraag is maklik. Dit is ‘n ….. vraag.
maklike
Die seun is jonk. Dit is ‘n ….. seun.
jong
Fred hardloop ‘n (wyd) draai.
wye
My punte is (sleg). Dit is ….. punte.
slegte