need to learn *Woordsoorte Flashcards
1
Q
Hy het gaan rus, (want) hy was moeg.
A
Voegwoord
2
Q
Hy lees ‘n goeie boek (en) hy hou daarvan.
A
Voegwoord
3
Q
Ek (skop) die bal.
A
Werkwoord
4
Q
Werkwoord
A
Verb
5
Q
Jy moet leer (sodat) jy kan slaag.
A
Voegwoord
6
Q
Jan (is) siek.
A
Werkwoord
7
Q
Hardloop!
A
Werkwoord
8
Q
Voegwoord
A
Conjuction
9
Q
hardloop, skop, het, is, sal, gesels, bestuur
A
Werkwoorde
10
Q
Die seun sê (dat) hy ‘n pen gekoop het.
A
Voegwoord
11
Q
Dit (reën).
A
Werkwoord
12
Q
Die man (maak) die deur (toe).
A
Werkwoord
13
Q
want, maar, daarom, omdat, waarom
A
Voegwoord