*Voorsetsels - sinne Flashcards
______ more af doen ons nuwe werk.
van
______ ‘n week gaan ons met vakansie.
oor
Dawid het ______ die perd afgeval.
van
Die appel hang ______ die boom.
aan
Die bal lê ______ die muur.
agter
Die hond sit ______ die tafel.
onder
Die hond lê ______ die tapyt.
op
Die huis is ______ die hoek.
om
Die kafee staan ______ die kantoor.
langs
Die kinders luister ______die onderwyser.
na
Die kinders sit ______ tafel.
aan
Die mense sit ______ die tafel.
om
Die muur beskerm ons ______ diewe.
teen
Die ou man leun ______ die muur.
teen
Die prent hang ______ die muur.
teen
Die skool sluit ______ tienuur.
om
Die vader is lief ______ sy seun.
vir
Die vakansie begin ______ sewe weke.
oor
Die vrugte hang ______ die boom.
op
Die weer lyk ______ rëen.
soos
Dit bestaan ______ appels en pere.
uit
Dit is kwart ______ tien.
oor
Dit is nou kwart ______ tien.
voor
Dit smaak ______ aarbeie.
na