Woordsoorte Flashcards
Adjectives
Byvoeglike naamwoorde
Pragtige, mooi, kwaai, huilende
Byvoeglike naamwoorde
Die (pragtige) meisie het mooi hare.
Byvoeglike naamwoord
Die (huilende) kinders maak ‘n geraas.
Byvoeglike naamwoord
Die (dik) boek het baie bladsye.
Byvoeglike naamwoord
Verb
Werkwoord
hardloop, skop, het, is, sal, gesels, bestuur
Werkwoorde
Ek (skop) die bal.
Werkwoord
Jan (is) siek.
Werkwoord
Hardloop!
Werkwoord
Die man (maak) die deur (toe).
Werkwoord
Dit (reën).
Werkwoord
Adverb
Bywoord
stadig, hard, vanmiddag
Bywoord
Die kind loop (stadig).
Bywoord
Ellie kry (nêrens) haar boek nie.
Bywoord (of place)
Die seun ry (vinnig) fiets.
Bywoord (of manner)
Ek gaan (vanmiddag) sokker speel.
Bywoord (of time)
Julle moet (daar) soek vir julle boeke.
Bywoord (of place)
Conjuction
Voegwoord
want, maar, daarom, omdat, waarom
Voegwoord
Hy het gaan rus, (want) hy was moeg.
Voegwoord
Jy moet leer (sodat) jy kan slaag.
Voegwoord