*Trappe van Vergelykings uitsonderings en meer, mees Flashcards
1
Q
tevrede (satisfied)
A
meer tevrede, mees tevrede
2
Q
opgewonde (excited)
A
meer opgewonde, mees opgewonde
3
Q
beskeie (modestly)
A
meer beskeie, mees beskeie
4
Q
verleë (embarrassed)
A
meer verleë, mees verleë
5
Q
baie
A
meer, die meeste*
6
Q
bietjie
A
minder, die minste*
7
Q
dikwels (often)
A
meermale, die meeste*
8
Q
goed
A
beter, beste*
9
Q
jonk
A
jonger, jongste*
10
Q
lank
A
langer, langste*
11
Q
nuut
A
nuwer, nuutste
12
Q
selde (rarely)
A
minder, minste*
13
Q
breed
A
breër, breedste
14
Q
koud
A
kouer, koudste
15
Q
wyd
A
wyer, wydste