Woordsoorte Flashcards
Selfstandige naamwoorde
Soortname Eiename Abstrakte Versamelname Massaname (stofname) Maatname
Lidwoorde
Bepaald - die
Onbepaald - n
Telwoorde
Hooftelwoord (hoeveelheid)
Rangtelwoord (posisie)
- bepaald (presies)
- onbepaald (vae aanduiding)
Voornaamwoorde
Aanwysend Persoonlik Onpersoonlik Besitlik Betreklik Vraend Onbepaald Wederkerend Wederkerig
Werkwoord - hoofwerkwoord
Oorganklik
Onoorganklik
Onpersoonlik
Wederkerend
Werkwoord - hulpwerkwoord
Tyd
Wyse
Vorm
Werkwoord - koppelwerkwoord
Engiste werkwoord in die sin
Skeibare en onskeibare werkwoorde
Skeibaar - asemhaal en haal asem (kan geskei word en het steeds dieselfde betekenis)
Onskeibaar - mislei, antwoord
Werkwoord - infinitief
Te en om te
Deelwoorde
Teenwoordig (onvoltooid) - de of ende word bygevoeg
Verlede (voltooid) - handeling het reeds plaasgeving
- sterk (klinkerverwisseling)
- swak (e, te of de word bygevoeg)
Byvoeglike naamwoord
Attributief - voor selfstandige naamwoord
Predikatief - agter selfstandige naamwoord
Bywoorde
Tyd Wyse Plek Graad Modaliteit Ontkenning Bevestiging Wens Twyfel Toegewing
Voorsetsels
Plek, rigting en tyd - deur vir met aan oor weens in op van