Bysinne Flashcards

0
Q

Bywoordelik bysin

A

Beskryf werkwoord verder.
Tyd: ek het gelag - ek het gelag toe sy vir my n grappie vertel het.
Plek: sy is getroud - sy is getroud waar haar ma en pa ontmoet het.
Wyse: ek het dit goed gedoen - ek het dit goed gedoen soos jy my geleer het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Byvoeglik bysin

A

Beskryf selfstandige naamwoord verder bv. Die meisie lees n boek - die meisie wat slim is lees n boek wat interessant is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Onderwerpsin

A

Staan in die plek van n onderwerp bv. Dit is nie waar nie - wat jy gehoor het is nie waar nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voorwerpsin

A

Staan in die plek van n voorwerp bv. Ek weet dit - ek weet waaroor julle geskinder het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gesegdesin

A

Volg altyd op n koppelwerkwoord bv. Jy kan dit word - jy kan word wat jy graag wil wees. Of ek is sy keuse - ek is waarna hy in n meisie soek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly