Beeldspraak En Stylfigure Flashcards
Vergelyking
Twee dinge vergelyk met “soos” of “nes”. Om ooreenkomste aan te dui.
Metafoor
Twee dinge vergelyk sonder “soos” of “nes”. Om ooreenkomste aan te toon.
Personifikasie
Menslike eienskappe en handeling word toegeken aan lewelose dinge, diere of plante.
Oksimoron
Twee teenstellende begrippe word direk met mekaar verbind bv. Skreeuende stilte.
Metonimia
Een begrip in plek van n ander weens n verband tussend die twee bv. Grys hare (ouderdom).
Klanknabootsing (onomatopee)
Klanke word mbv woorde nageboots.
Hiperbool
Oordryf
Kontras
Twee uiterstes word teenoor mekaar gestel.
Ironie
Teenoorgestelde word gese van wat bedoel word. Iets op n spottende wyse beklemtoon. Kan ook iets wees wat gebeur wat jy nie verwag nie bv. Hoof se dogter druip matriek.
Satire
Spot op n eienaardige manier met mense se foute of eienskappe.
Humor
Snaakse in situasie word uitgelig.
Sarkasme
Bytend of bitsig spot.
Antiklimaks
Teenoorgestelde van wat verwag word gebeur. Teenoorgestelde van klimaks of hoogtepunt.
Klimaks (hoogtepunt)
Punt in die verhaal wanneer daar n onvermydelike krisis of keerpunt is.
Simboliek
Teken of voorwerp verteenwoordig iets meer.
Eufemisme
Iets word sagter gestel.
Litotes
Iets word kleiner gestel. Teenoorgestelde van hiperbool.
Paradoks
Skynbaar teenstrydig met die feite.
Sinekdogee
Deel van n geheel word genoem. Daar is baie voete (mense)
Sinstesie
Metafoor of vergelyking waar twee verskillende sintuie se rolle omgeruil word.
Antitese (teenstelling)
Twee uiterste word teen mekaar gestel.
Antonomasia (naamverwisseling)
Eienaam in die plek van n beeld bv. Slang sis elke dag vir my.
Elisie
Weglating van klank of vokaal bv. Jy’t of daa’ntoe.
Woordspeling
Twv humor word verskillende beteknisse van n woord gebruik bv. Die haas het hom gehaas om die skilpad te wen.