Betekenisleer En Figuurlike Taal Flashcards

0
Q

Antonieme

A

Teenoorgestelde betekenis in konteks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Sinonieme

A

Dieselfde betekenis in konteks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Paronieme

A

Dieselfde stam maar verskil in betekenis en vorm bv. Kind - kinderlik, kinderagtig en kinds.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Polisemie

A

Nie verskillende betekenisse nie maar kan in verskillende toepassingsmoontlikhede gebruik word bv. Skool (gebou, kinders, onderrig, span).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Homonieme

A

Dieselfde spelling maar verskillende betekenis bv. Duur (geld) en duur (tyd)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Homofone

A

Klink dieselfde maar verskil in betekenis en spelling bv. Vietse en fietse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Doeblette

A

Verskillende woorde maar dieselfde grondvorm. Verskil in spelling en betekenis bv. Twak en tabak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly