Klankleer En Spelling Flashcards

0
Q

Affrikate

A

Dj, tj word as een klank beskou. Kom meestal in leenwoorde voor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Diftonge

A

Ai oi oei aai ooi ou ui ei y eeu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ontronding

A

Geronde vokale word uitgesrpeek terwyl die lippe nie in n geronde posisie is nie bv. Huis word hys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Oorronding

A

Vokale wors te gerond uitgespreek bv. Spyt word spuit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vokaalreduksie

A

Vokale verswak tot die neutrale vokaal i bv. Vandag word vindag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Assimilasie

A

Klank neem onder die invloed van sy buurman n ander klankwaarde aan bv. Anders word anners.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Nasalering en vokalisering

A

Die n en die klinker wat voorafgaan word gelyk gemaak bv. Onfeilbaar word ofeilbaar. Kom ook voor by ns bv. Dans.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Palatalisasie

A

G- en k-klank word as gj en kj uitgespreek bv kerk word kjerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Klankverspringing

A

Die r- en l-klanke in onbeklemtoonde lettergrepe wissel soma met die vokaal plekke bv. Granaat word grenaat of present word persent.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wisselvorms

A

Twee maniere om dieselfde woord te skryf bv. Politikusse en politici of stadiums en stadia.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verkortings

A

Woorde saamgestel uit oorspronlike lettergrepe bv. Dok vir dokter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Akronieme

A

Afkorting wat as n woord uitgespreek word bv. Absa of eskom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly