Werkwoorde Flashcards
Wat is die tydsvorm as iets reeds gebeur het?
Verlede tyd
Wat is die tydsvorm wanner iets nou gebeur?
Teenwoordige tyd
Wat is die tydsvorm as iets nog moet gebeur?
Toekomende tyd
Wat is die Verlede tyd en Toekomende tyd van die volgende sin:
Die hond stap.
Verlede tyd: Die hond het gestap.
Toekomende tyd: Die hond sal stap.
Wat is die Verlede tyd en Toekomende tyd van die volgende sin:
Dit reën buite.
Verlede tyd: Dit het buite gereën.
Toekomende tyd: Dit sal buite reën.
Wat is die Verlede tyd en Toekomende tyd van die volgende sin:
Die kind swem.
Verlede tyd: Die kind het geswem.
Toekomende tyd: Die kind sal swem.
Wat is die Verlede tyd en Toekomende tyd van die volgende sin:
Ek gaan skool toe.