Alfabetiese rangskiking Flashcards
1
Q
Sit vir my die volgende woorde in alfabetiese volgorde:
Blou, Rooi, Groen, Geel
A
- Blou
- Geel
- Groen
- Rooi
2
Q
Sit vir my die volgende woorde in alfabetiese volgorde:
Woorde, letters, name, vanne, plekke
A
- Letters
- Name
- Plekke
- Vanne
- Woorde
3
Q
Sit vir my die volgende woorde in alfabetiese volgorde:
Hond, kat, bees, slang, muis
A
- Bees
- Hond
- Kat
- Muis
- Slang