Sinonieme en Antonieme Flashcards
1
Q
Wat is ‘n sinoniem?
A
Woorde met dieselfde betekenis.
2
Q
Wat is die sinoniem van fout?
A
Flater of glips
3
Q
Wat is die sinoniem van sleg?
A
Goor of onsmaaklik
4
Q
Wat is die sinoniem van vuil?
A
Morsig of smerig
5
Q
Wat is die sinoniem van persent?
A
Geskenk
6
Q
Wat is die sinoniem van nuusblad?
A
Koerant
7
Q
Wat is die sinoniem van gou?
A
Vinnig
8
Q
Wat is ‘n antoniem?
A
Woorde met die teenoorgestelde betekenis
9
Q
Wat is die antoniem van begin?
A
Einde
10
Q
Wat is die antoniem van bitter?
A
Soet
11
Q
Wat is die antoniem van reg?
A
Verkeerd
12
Q
Wat is die antoniem van gesond?
A
Siek
13
Q
Wat is die antoniem van netjies?
A
Slordig