Enkelvoudige sin Flashcards
1
Q
Wat is die dele van ‘n enkelvoudige sin?
A
- Onderwerp
- Gesegde (Werkwoord, doenwoord of aksiewoord)
- Voorwerp
2
Q
Gee die onderwerp, gesegde en voorwerp vir die volgende sin:
Hy lees sy boek
A
O: Hy
G: lees
V: sy boek
3
Q
Gee die onderwerp, gesegde en voorwerp vir die volgende sin:
Sy was skottelgoed
A
O: Sy
G: was
V: skottelgoed
4
Q
Gee die onderwerp, gesegde en voorwerp vir die volgende sin:
Die hond doen toerjies.
A
O: Die hond
G: doen
V: toertjies