Vraagteken - Gedig Flashcards
Wie is die skrywer
Tanya Joubert
Wat is die gedig oor
n denkbeeldige seun
Wie en wat doen die spreker
n tiener meisie* skryf oor die person of wie say verlief is*
Wat is die simbool van (?) *3
*trek leser aandag af
*laat die leser dink
*beklemtoon die titel
Wat is n wendingspunt
Waar daar is n verander van toon
Wat is die wendingspunt in hierdie gedig en verduidelik *2
Miskien* daar is onsekerheid, miskien hy weet oor haar en geen belangstellings getoon nie (naam uitvee)
Belangstellings getoon
Showed internet
Hoekom sy skryf sy naam in sy palms
Sy kan altyd onthou hom
Hoekom sy skryf sy naam in pen op n swartbord
Dit kan nooit weggaan nie
Kryt =
Chalk
Hoekom die meisie graffiti die seun se naam op elke straat hoek *2
*dit merk haar eiendom (soos n hond)
*sy wil hê almal moet weet hy is hare
Eiendom =
Property
Wat persoon is die gedig in
Ek/eerste persoon
Wat is die vergelykings in die gedig *3
*dra sy naam soos krakeletjies op haar nek
*graffiti sy naam soos n hond wat sy been lig
*die seun is uithangborde
Gebied =
Territory
Oral =
Everywhere
Hoe n hond sy gebied merk
Dit Piepie
Hoe die spreker merk sy gebied oor n hond
Sy grafitti die seun se naam
Hoe die t hemp n negatief boodksap dra
“Dalk nog die t hemp van my pyn”
Dalk nog =
Maybe still
Hoekom is hierdie gedig ek spreker
Daar is die woord ‘ek’
Wat is die struktuur van die gedig
5 kwatryne
1 koeplet
Wat is die spreuker jammer vir later in die gedig
Sy is jammer die seun se naam is eintlik n ‘?’
Hiermee bedoel =
Meant by this
Aangespeokende =
Addressed to