Bywoorde Van Tyd Flashcards
1
Q
Elle dag
A
Daagliks
2
Q
Elke week
A
Weekliks
3
Q
Elke maand
A
Maandeliks
4
Q
Elke jaar
A
Jaarliks
5
Q
In die oggend
A
Soggens
6
Q
In die môre
A
Smôrens
7
Q
In die dag
A
Bedags
8
Q
In die middag
A
Smiddags
9
Q
In die aand
A
Saans
10
Q
In die nag
A
Snags