Langvraag - Onderwêreld Flashcards
Greg se bevooregte posisie *5
*word in n skatryk huis groot in Sandhurst
*het n vakansie huis in Jeffereysbaai
*E beskryf as die PB mansion
*gaan na n skool met die rykstes van die rykes
*ouers gee voortdurend vir hom geld
Voortdurend
Constantly
LK se doelstellings
Om toekomstige sakleirs op te skep en lei
Doelstellings
Objectives
Gesin *5
*ondanks uiterlike tekekens van welvaat en sukses, die gesin is ongelukkig
*rina en Greg steeds hart seer oor John se dood want hulle nog nie verwerk nie
*rina en Greg is onbewus van pa se betrokkenheid
*die gesin is finaal uitmekaarskeur
*Turret media sal vernietig word
Welvaart
Prosperity
Verwerk
Processed
Eensaam
Lonely
Onbewus
Unaware
Betrokkenheid
Involvement
Torn Apart
Uitmekaarskeur
Vernietig
Destroyed
Greg se pa *5
*Sy ambisie en geldsug motiveer hom
*gevoelloos
*nie plek vir emosie en verwag Greg doen dieselfde
*laat dit lyk n ander kind dood Wanneer John dood
*behandel ma sleg
PNR is n skema waar *2
n gevaarlike virus geskep word* om geld te maak uit entstowwe*
Geldsug
Moneygreed
Gevoelloos
Numb
Geskep
Created
PNR *4
*Pa se besigheid ervaar finansiale probleme en raak betrokke by ernstige misdood
*ondanks PNR het ontsettehde gevolge vir mensdom, pa deel daarvan vir geldsug
*DP word gearresteer en sy aandeel is hoofnuus
*Pa is ook ontblot en waarskynlik tronk toegaan
Ervaar
Faced
Raak betrokke by ernstige misdood
Get involved with serious crime
Ontsettende gevolge
Appalling consequences
Deel daarvan
Is part of it
Aandeel
Share
Ontblot
Exposed
Waarskynlik
Possibly
Why Eckardt did it *4
*DP en Greg se pa hof toe gegaan vir binnehandel
*hulle aangeteken wanneer hulle onkoopgeld die regter as afpersing
*hulle waarskynlik maak die regter dood (+made him suicidal)
*Eckardt manipuleer Greg om die misdad te ontbloot as wraak
Hof
Court
Binnehandel
Insider trading
Aangeteken
Recorded
Omkoop
Bribe
Afpersing
Blackmail
Misdad
Crime