Taylor Swift - Gedig Flashcards
Hoekom is die gedig opdra vir die skrywer se dogter Liebet
Hulle het n baie hegte verhouding
Hegte =
Close
Verhouding =
Relationship
Wie verwys “jy”
Liebet
Wie verwys “haar”
Taylor Swift die sangeres
Wat die “woorde” verwys aan
Die woorde van Taylor Swift se liedjie - The Best Day
Wat is die emosie assosier met melancholie
Swaarmoegheid
Swaarmoegheid =
Heaviness
Hoekom is “weer” n aleenstaande reël
Dit beklemtoon die meisie se aleenheid
Hoekom die meisie uitsien nie pouse nie
Sy is aleen wanneer dit is pouse
Wat aandui die meisie se skoolklere as taai van skool beskryf *3
*haar skoolklere is vuil en nagtesweet
*haar skoolklere klou na hair ligaam
*sy kan nie die gedagte van skool afgeskud
Taai =
Tough
Gedagte =
Thought
Afgeskud =
Shake off
Wat aandui die meisie is moeg agter skool
Sy val op sy bed met skoolklere
Wat sien die meisie in die spieël
Haar pa se betrande oë na haar terugstaar
Terugstaar =
Staring back at
Verduidelik die slotreel *2
*tye staan nie stil nie
*al fases van lewe kom tot n einde
Wat is die woord vir die wending
Want
Verduidelik die wending
Agter die wending, die gedig is oor die meisie en sy pa se malancholie, nie haar nie
Einskappe van vrye vers *3
*geen rym
*geen leestekens
*geen hoofletters