Sonstilstand *G12 Flashcards
1
Q
Die titel verwys na *2
A
N astronomiese verskynsel*
waar die son op sy hoogte of laagste stil blyk te staan*
2
Q
Astronomiese verskynsel
A
Astronomical phenomenon
3
Q
Hoogste of laagste
A
Highest or lowest
4
Q
Simbolies dui *2
A
Op n oomblik van stilstand*
Onsekerheid in die hoofkarakter se lewe*
5
Q
Kan ook wys
A
Op die karakter se innerlike stryd en stilstand
6
Q
Oopblik van stilstand
A
Moment of stagnation
7
Q
Keerpunt
A
Turning point
8
Q
Stryd
A
Struggle
9
Q
Hattie ervaar n intense innerlike konflik, wat…
A
Haar emosioneel en geestelik verlam
10
Q
Geestelik verlam
A
Spiritually paralyses
11
Q
Sy sukkel om haar emosies te verwerk
A
Lei tot isolasie
12
Q
Tema *3
A
Verlies en rou
Tyd en stilstand
Gevolge van moelike besluite
13
Q
Gevolge
A
Consequences
14
Q
Besluite
A
Decisions
15
Q
A
16
Q
A