Eckardt Paragraph Flashcards
Eckardt is n leerder wat ingeskryf in….
Lawson Kollage
Greg se indrukke *3
*e moelikheid soek
*n hardegat
*het n arrogante houding
Indrukke
Impression
Physical characteristics *4
*donkerkop
*ongeskeer
*strak gestig
*donker wenkbrou
Inside Characteristics *3
*intelligent
*lees baie
*weet dinge anders niks weet nie
(N flippen intense ou)
Speel nie rugby nie maar
Hy hou van sport hy kan beofen alleen (draf)
Beofen
Practice
Wat Eckardt vertel Greg oor sy gesin *3
*pa - voer steal in Japan en Switswrland en verkoop dit aan SA nywerhede
*ma - Pilates instruksie in Kaapstad
*broer en suster - Henno en Janita
Wat Sal sy studeer
Programming of inligtingsprosessering
Geleidelik lei
Gradually lead
Greg verbaas omdat…
Hoe goed sy pa en Eckardt oor die weg kom
Oor die weg kom
Get along
Die verhouding van Greg se pa en Eckardt wys
Hy is n goeie manipuleer
Dit asof Eckardt…
John se plek in Greg se lewe inneem
Inneem
Substitute