Sondagaand - Gedig Flashcards
1
Q
“Die aand stuur sy roofvoels uit” is a voorbeeld van…
A
Personifikasie
2
Q
Wat woord impliseer dat a mens nie uit die atmosfeer van n sondagaand ontsnap nie
A
Taai
3
Q
Taai
A
Sticky
4
Q
Ontsnap
A
Escape
5
Q
3 opeenvolgende woorde wat impliseer die roofvoels nice onmiddelik toeslaan op hul prooi nie
A
Draai eers rond
6
Q
Onmiddelik
A
Immediate
7
Q
Waar hierdie gebeure speel
A
In n woonstelgebied in n stad
8
Q
Simbolies vir roofvoels
A
Sondagaande
9
Q
Funksie van lamppale
A
Sitplek vir roefvoels om die mense dop te hou
10
Q
Wat hier gebeure nie net eenmalig plaasvind nie
A
Sondagaande
11
Q
Eenmalig plaasvind
A
Occur once