Voorpsel Flashcards
Wat beteken die titel? Letterlik
Firguurlik: Die hoofkarakter, Lien, need die Tom van die ma in en dit is haar verantwoordelikheid om kos te koop en Braam om te sien.
Wat beteken die titel? Literally
Letterlik: Die hoofkarakter, Lien, stand vir ‘n lang tydperk in haar gemaaklike skoene om by die robot te bedel vir held on an haar gesin om te sien
What example is the word “lankstaanskoene”?
It is an example of nuuskepping- dit is nie in die woordboek nie
Wat is die funksie van die voorspel?
‘n Voorspel gee die agtergrond van die storie , die karakters word verduidelik
Wie is die seuntjie wat gereeld na die video’s van gelukkiger dae kyk?
Braam
Wat weet die leser van die person wat die video’s kyk?
Dis ‘n manlike persoon wat die video’s geniet, agteroor lê in die stoel en koffie drink
Hoe voel die kyker oor wat hy sien? Motiveer
Hy geniet dit, want hy glimlag
How weet die leser dat for mense in die video is ‘n gesin?
Hulle braai en ‘n video maak
Is die persoon wat die foto’s neem ‘n man, of ‘n vrou?
Vrou
Why do we say it’s a woman?
Die persoon dra pienk sandale met geel blommetjies
Wie is besig om vleis te braai?
Lien se pa
Wie is die haasbekdogtertjie?
Lien
Hoe weet ons dat die persoon wat die video’s neem ‘n amateur is?
Die kamera hou aan kantel, want die persoon wat die video’s neem, hou dit nie stil nie
Wat doen die seuntjie in die video? Noem TWEE dinge.
Hy jaag twee hondjies. Hy piepie in die swembad
Water ooreenkoms is daar tussen Braam en Lien se paw at hulle voorkoms betref?
Albei het donker krulhare.
Gee twee moontlike betekenisse vir “voorspel”.
Inleiding, of toekoms-profesie.
Hoe oud is die dogtertjie in die swembad en hoe weet ons dit?
Ongeveer ses, want sy is haasbek en klou aan ‘n opblaaseendjie.
Hoe oud is die seuntjie en hoe weet ons dit?
Ongeveer drie of vier, want hy jaag hondjies en piepie in die swembad.
Watter effek het die afwesigheid van ‘n klankbaan op hierdie toneel?
Die leser word hier ‘n “kykleser” en moet sy eie afleidings maak