Hoofstuk 6 Flashcards

1
Q

Waarna verwys die hoofstuktitel? “A change of scenery”

A

Wouter sê koffie by die Wimpy is net die
“change of scenery” wat Lien nodig het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom moet Lien die inligting oor universiteit-toelatingsvereistes by die
skool soek?

A

Hulle het nie internet by die huis nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe maak Wouter vrede met Lien?

A

Hy gee vir haar ‘n briefie waarin hy om verskoning vra en hy nooi
haar vir koffie by die Wimpy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe maak Wouter vrede met Lien?

A

Hy gee vir haar ‘n briefie waarin hy om verskoning vra en hy nooi
haar vir koffie by die Wimpy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarheen nooi Wouter vir Lien toe hulle by die Wimpy sit?
Na die matriekafskeid.

A

Na die matriekafskeid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarheen nooi Wouter vir Lien toe hulle by die Wimpy sit?
Na die matriekafskeid.

A

Na die matriekafskeid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom wil Lien nie matriekafskeid toe gaan nie?

A

Sy kan nie ‘n rok en ‘n motor/voertuig bekostig nie. Sy voel ook nie deel van die matriekklas nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom wil Lien nie matriekafskeid toe gaan nie?

A

Sy kan nie ‘n rok en ‘n motor/voertuig bekostig nie. Sy voel ook nie deel van die matriekklas nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

How many learners went to the auditions

A

30 learners and there is only 8 characters to choose from

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe tree Lien se ma daardie dag en aand anders as normaalweg op?

A

Sy gaan vir’n slag werk toe. Die aand maak sy vir hulle lekker kos en hulle sit saam om die tafel en eet en gesels.
Alhoewel sy wyn drink, is sy nie dronk nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly