Hoofstuk 2 Flashcards
Waarna verwys die titel in hierdie hoofstuk?
Die titel verwys na Sally Swanepoel se skoolrok wat korter is
Waarom besluit Lien om by tant Malie se koffiekroeg te gaan werk in plaas
van by die haarkappersalon?
Sy gaan R10 per uur en fooitjies by die koffiekroeg kry, terwyl sy
R15 per uur sonder fooitjies by die haarkapper sal kry.
Wie het vir Lien die werk gekry?
Tannie Bets
Wie belowe om gereeld by die koffiekroeg ‘n draai te maak?
Wouter
Wat is lien se skoolnaam?
Hoërskool Jakaranda
War droom Lien on te gaan?
Japan en Praag
Wat is Lien se gunstelling vak?
Engels
Wie is Lien se gunstelling onderwyser?
Mnr. MacMillan
Hoekom dink jy hou sy die meeste van hierdie onderwyser?
Hy steur hom nie aan al die reëls nie
Hy maak Engels pret
Lien’s LO group
Miemie
Sally
Hein
Hoekom is hulle saam in ‘n groep?
Hulle wil almal prokureur word
Hoe voel Lien oor haar groep?
Negetief
Hoe voel Lien oor haar groep?
Negetief
Wat is Lien se opdrag in die groep?
Sy moet op die internet kyk wat die univeriteite wil hê om ‘n prokureur studeer
Why does Lien want to be a prokureur?
Haar Pa was ook ‘n prokureur
Wat is “boeretroos”?
Koffie.
Hoekom, dink jy, haat Lien die skool?
Lien is eensam
Lien wil graag Japan en Praag besoek. Watter eienskappe van hierdie lande
spreek tot haar?
Japannese -“loop nie met hulle hart op hulle mou nie”.
Praag- se strakheid lol haar
Waaruit is dit duidelik dat Lien nie gelukkig by die skool is nie?
Watter woorde wys Lien wonder of sy haar pa verraai (betray)?
Sy vra of is dit nou hier waar die die haan moet kraai, dit verwys na die haan wat in die Bybel gekraai het toe Petrus vir Jesus verraai het.