Hoofstuk 4 Flashcards
Waarna verwys die titel in hierdie hoofstuk?
Die titel verwys na die nuwe drama, The Breakfast Club, wat juffrou
Breytenbach wil opvoer.
Watter DRIE dinge omtrent Lien pla vir juffrou Breytenbach?
Lien is vir almal kwaad.
Sy maak geen vriende nie
Haar punte (marks) is now goed nie
Oor watter DRIE dinge handel die toneelstuk?
‘n Groep skoolkinders se probleme, vrese en drome.
Hoekom Lien verpes (upset) Amerikaners?
Sy dink die Amerikaners dink hulle is better as ander mense and dink hulle weet altyd beter
Wanner is die oudisie vir die tonnelstuk?
Op donderdag 18:00
wat is Lien se verskoning om nie oudisie toe te gaan nie?
Sy sê Sy werk en wil nog matriek duerdom kan nie by die oudisie kom
Wat verwys Lien na Malie se Tuin?
Lien verwys na Malie se Tuin as die “Garden van Evil” omdat sy nie daarvan hou om vir Tant Malie te werk nie.
Hoe ontferm (pity) tannie Bets haar oor Lien-hulle?
Sy bring vir Lien-hulle kos.
Hoekom is Lien bekommerd wanneer sy sien dat haar ma weer nie gaan
werk het nie?
Sy is bang haar ma gaan haar werk verloor.
Waaruit is dit duidelik dat juffrou Breytenbach goeie mensekennis het?
Sy besef Lien is kwaad vir iets. Sy sien Lien
se potensiaal en nooi haar na die oudisie vir die tooneelstuk
Hoe voel Lien na hulle gesprek oor juffrou Breytenbach?
Sy is baie kwaad - eerstens omdat juffrou
Breytenbach reg is dat sy kwaad is, en
tweedens omdat sy dink dit het niks met
juffrou Breytenbach te doen nie.
Waarom voel Lien dat Wouter ‘n rugsteker is?
Hy stem nie saam met Lien dat sy rede het
om kwaad te wees vir haar nie. Hy spot
haar deur te sê dat Lien nie juis “Lientjie Lieflik” by die skool is nie.