Hoofstuk 1 Flashcards
Verduidelik die betekenis van die titel van hierdie hoofstuk.
Die titel verwys na Lien se ma wat as geel beskryf word wanneer sy
dronk, maar gelukkig is.
Hoe weet ons dat Lien se ma het ‘n drank probleme?
Sy koop wyn met die held vir kos, sy eet min, maar drink meer en soms gaan sy nie gaan week nie.
Soos wie, dink ma lyk Braam
Josh Groban
Soos wie, dink ma lyk Braam
Josh Groban
Wat eet die familie vir aandete?
Halfverbrande roosterbrood
Blik booitjies in tomatiesous
Roereiers
Hoe weet ons dat Christien drink is?
Sy slaap met haar klere aan
Sy bly weg van die werk
Sy last die CD-speler regop sit
Hoe weet die leser dat Lien het vir haar broer omsien?
Lien moeg Braam se skoolbroek regmaak
Norm twee bewyse dat die ma nie meer doe huishouding goes versorg nie
Daar is min kos in die yskas
Daar is min kleure gare
Hoekom steek Lien vir Norah Jones tong uit?
Lien dink Norah Jones se woorde terg haar en spot met haar.
Hoekom steek Lien vir Norah Jones tong uit?
Lien dink Norah Jones se woorde terg haar en spot met haar.
Vir wie sê Lien aan die einde van die hoofstuk: “Ek haat jou, Ek haat jou”?
Haar pa
In teenstelling met die “visuele teks” in die Voorspel, open hierdie hoofstuk
met ‘n “ouditiewe teks” waar Lien op haar ore staatmaak. Watter effek het dit op die leser
Die onomatopee soos “tjorrr” en “ploinks” maak dit asof die leser dit self hoor
Hoe laat is dit en hoe weet ons dit?
Ongeveer sesuur(6pm). Tyd vir aandete.
Beskryf die ete asook die inhoud van die yskas en bespreek wat dit vir die leser “sê”
Die ete bestaan uit halfverbrande roosterbrood met roereier in ‘n pan en sousboontjies uit ‘n blik. In die hyskas is daar min kos. Die sê vir die leser dat die familie arm is.