Hoofsuk 5 Flashcards

1
Q

Wanneer werk Sophie by Tant Maile Se Tuin?

A

Donderdae en Dinsdae, want Sy studeer iets by ‘n kollege in die stand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvoor wil Lien die geld wat sy verdien, gebruik?

A

Sy wil kos koop, maar eintlik wil sy
‘n vliegtuigkaartjie koop sodat sy kan oorsee te gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is die titel van hierdie hoofstuk “Lientjie Lieflik” ?

A

Dit is Wouter se woorde aan Lien , he se sy is nie baie vriendelik nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik kortliks hoe Lien haar werk by die Koffiewinkel verloor ?

A

Lien loop per ongeluk in Agnes vas en breekgoed breek. Tant Malie se hulle moet vir die skade betaal, maar Lein voel dat dit net ‘n ongeluk was en dat Malie onregverding is en sy bedank

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wanneer Lien by die huis kom, is haar ma se kamerdeur toe. Wat beteken dit , volgens Lien ?

A

Haar ma het weer gedrink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe kom by Lien se huis?

A

Die dominee, Gehard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Beskryf hierdie besoeker

A

Hy het ‘n kuif wat regop staan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die bynaam wat Lien hierdie besoeker gee?

A

Kuifie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik waarom jy dink dit is in gepaste bynaam

A

Hy het ‘n haarstyl met ‘n kuif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Lien is onvriendelik met die dominee. Hoekom sê one day Lien is onvriendelik?

A

Sy wil him die beker met ‘n “chip” him gee.
Sy mors die dominnee met ‘n bitjie koffee toe Sy die byee aangee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Dink Lien dat die predikant (dominnee)hulle sal kan help? Motiveer jou antwoord.

A

Nee, sy sê hy is te lig in die broek. Sy dink hy is te jonk om hulle probleme te kan hanteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik die ironie in die titel “Lientjie Lieflik”.

A

Lien is allesbehalwe “lieflik” in hierdie hoofstuk. Sy is kwaad en selfs ongeskik met die predikant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Who found Lien the job at the hair salon?

A

Tannie Bets

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

What happened to the original worker at Millenium Creations?

A

Sue-Ellen is op kraamverlof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

What are Dirkie en Donovan looking for?

A

Hulle soek eimand vir de middae (2-5 uur) en Saterdagoggende. Hulle betaal R15 per uur en gee gratis haarsny

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly