Hoofstuk 3 Flashcards

1
Q

Waarna verwys die titel in hierdie hoofstuk?

A

Die titel verwys na Prokofiëv se klavierkonsert. Die wanklanke van die musiek dui op Ma se lewe wat verkeerd geloop het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ons lees dat Christien Jooste “die laaste twee jaar myle opgesit het”.
Wat beteken dit en wat impliseer die twee jaar?

A

Sy het oud geword. Dit impliseer dat haar probleme twee jaar gelede begin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter effek het die musiek dus op Chritein?

A

Musiek help haar ontsnap van die werklikheid met sy probleme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf Lien se ontmoeting met Wouter en verduidelik hoekom hulle mekaar
so goed verstaan.

A

Hulle het saam by die nuwe skool, Jakaranda, begin en mekaar ‘n paar dae later by die tandarts raakgeloop. Hy het haar na die Wimpy genooi. Hulle woon albei by hul ma (sy ouers is geskei en sy pa woon in Bloemfontein) en albei haat die nuwe skool.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik die ironie van die Bart Simpson-beker (the mother’s mug from Braam)?

A

Braam het op die vorige Moedersdag vir Ma die beker gekoop waarop staan:
“Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder?” Dit is ironies want hul huis is asof sonder
‘n moeder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik die ironie van die Bart Simpson-beker (the mother’s mug from Braam)?

A

Braam het op die vorige Moedersdag vir Ma die beker gekoop waarop staan:
“Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder?” Dit is ironies want hul huis is asof sonder
‘n moeder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom noem Lien vir Christien “haar gelukkige ma … haar goudgeel ma”?

A

Ma is gelukkig wanneer sy met die musiek kan ontsnap. Geel is Lien se eufomisme vir dronk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is Malie se Tuin heel waarskynlik Dinsdae en Donderdae baie besig?

A

Daar is 20% afslag vir bejaardes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter dag gaan Lien vir die onderhoud by Malie se tuin?

A

Dinsdag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem TWEE redes waarom Lien onmiddellik kan begin werk?

A

Die plek is baie besig en Tant Malie weet dat Lien doe geld nodig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik kortliks watter fout Lien die eerste dag by die koffiekroeg
begaan.

A

Lien gee vir ‘n klant wat nie ‘n senior burger is nie, 20% afslag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem drive reël by doe koffiewinkel

A

Lien moet kliente laat this voel
Vriendelik en geduldig wees
Sy moet die kliente “Menner and Mevrou” noem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie is die ander kelnerinne?

A

Agnes en Sophie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly