Voel Flashcards
Beskryf die voel se bek
Dit is wyd oop asof dit in die laaste asem gevries is en dit is steeds saam met die bene
Hoe lyk die voël se vere
Hulle was eens hoog en blink weens die oggendson
Dit vertel ons dat hulle lewendig, stralend en blink was
Hoe lyk die vlerke nou
Die vlerke het nie vere nie en dit is effens stinkend en muf
Die vere is weg as gevolg van verrotting en hulle is nie meer ongeskonde met die voël se liggaam nie
What gebeur met die voel se liedjie
Die sang het dood/opgehou omdat die voël dood is, nou is alles stil.
“en waar n vloed van sange was is allies stil, en alles dood.”
What do you do with things cut off from the dead?
Hulle word tipies veras, begrawe, geskenk vir mediese/opvoedkundige doeleindes of omskep in iets nuttigs.
Hulle word omskep in instrumente van skoonheid; hergebruik vir artistieke uitdrukking en nuwe lewe gegee
What does the white bone symbolize
Dood en transformasie ; geestelike groei en vernuwing ;bevryding van laste, ligtheid en vryheid
White bone symbolizes =Die leemte, leegheid en potensiaal
What emotion comes from ‘moenie Dat jou handed beef’?
Bekommernis, empatie, deernis, angs en dringendheid
Melancholies en hartseer
Toon
Sag, kalm en bemoedigend
Symbolism of the flute
Kreatiwiteit, wedergeboorte en hoop